12/07/2024
Menige blaas-infeksies en spysverterings-probleme klaar op terwyl rumatiek leiers aansienlike verligting ondervind.
Gedurende hierdie tyd bring EVAWATER steeds verligting vir duisende Suid-Afrikaners. Kroniese blaas-infeksie en 'n ondraaglike suur-branderinge sensasie het tydens die covid tyd vir Joey Buys van Montanapark in Pretoria geteister. "Ek het meer as een kursus medikasie gebruik en mediese toetse ondergaan, maar dit het net tydelike verligting gebring" vertel Joey. "Later het ek behandelings begin kry vir verlamming na Gillian Barre. Die terapeut beveel toe aan dat ek eerder net EVAwater drink en dat die BYVOORDELE van water wat deur die EVAwater Suiweraar gesuiwer is, die blaas-infeksie behoort op te klaar. Ek het besluit om haar advies te volg en 'n EVA aangekoop en my eie EVAwater begin maak. Na 'n paar dae het ek begin beter voel en ongeveer 'n maand nadat ek net EVAwater gedrink het, is my BLAAS-INFEKSIE heeltemal OP 'n EINDE. Die resultate is blywend en nou weet ek nie ek het 'n blaas nie." Mevrou Buys se sy was aanvanklik baie skepties, maar sy beveel nou die EVAwater Suiweraar ten sterkste aan.
Daar is ook gevalle waar die EVAwater Suiweraars genoem is as 'n deurslaggewende faktor wat NIERSTENE laat verdwyn het. Hierdie ware verhale is ook in Rapport gepubliseer. So ook gebruikers wat beweer dat water hulle baie siek gemaak het en dat sedert hulle slegs EVA-gesuiwerde mineraal water gebruik alle tekens van ongesteldheid en spysverterings probleme verdwyn het.
VOORDELE
EVAstones bevat BIO-BESKIKBARE MINERALE en voorlopers vir die essentiele minerale in suurstof verbindings. Die liggaam neem die minerale op en was dan sure en afvalstowwe uit. Gebruikers wat EVAwater suksesvol vir hulle skete en kwale nuttig sluit GEWRIGSPYNE- en RUMATIEK leiers in. Andere drink slegs EVAwater soos aanbeveel vir spesifieke toestande wat gewasse en HIV insluit.
Homeopatiese middels kan ook met EVAwater gemaak word.
UNIEKE EIENSKAPE
Kliente se immuniteit word deur die EVA-gesuiwerde mineraal water verhoog en gebalanseer.
Die pH van EVAwater word bepaal deur die kwaliteit grondstowwe wat die groep essentiele minerale bevat en nie deur minerale wat vrylik op die mark beskikbaar is nie. Mediese dokters beveel EVAwater aan vir die gesondheids eienskappe van die pH.
Die hoof van die netwerk dokters en terapeute wat in Suidelike Afrika EVAwater Suiweraars versprei, Marina Roos-Duffield beveel gereeld EVAwater aan, veral vir diegene wat natuurlik wil ontgiftig (detox) na masserings en ander behandelings.
FYNPROEWERS gebruik en geniet ook EVA-gesuiwerde mineraal water omdat dit vars en gebalanseerd smaak. Die geheim is egter veel dieper as net swaartekrag - dit is die spesifieke minerale wat natuurlik in suurstof verbindings voorkom en gravitasie.
BIO-ENERGIE
Bakterie en virusse wat in water voorkom en onder andere cholera, typhoid en allerhande maagaandoenings kan veroorsaak word deur die EVAwater Suiweraar verwyder.
Chemiese stowwe soos chloor en flouried asook kalk en onopneembare minerale, swaar metale soos lood wat in kraanwater gevind word en andere word ook verwyder. Plastiek word omgeskakel en verwyder deur die deeglike elf stap EVAwater Suiweraar. Die water word eers filtreer en met ver infrarooi strale en magnetisme herskep. Die lae in die filter bestaan uit spesifieke natuurlike grondstowwe wat 'n soortgelyke omgewing skep as wat in berg fontiene is.
Leiers in water tegnologie gebruik self EVAwater Suiweraars. Die produk is toonaangewend, die eerste filter water natuurlik met swaartekrag werk en ook die enigste bio-energie stelsel. Die sisteem is bekend daarvoor dat dit nie net aan al die standaarde en vereistes voldoen nie, dit is in 'n klas van sy eie. Water word teen die gewig van die water molekule self gesuiwer, nie onder druk gesuiwer nie en die molekule dus nie versteur nie.
Voornemende kliente kan differensieer deur uit te kyk vir die EVA handelsmerk. Die produk kan direk van die invoerder/verspreider aangekoop word en self installeer word. EVA onderdele is beskikbaar in S.A. en die sisteem word maklik uitmekaar gehaal en saam geneem wanneer kliente verhuis en met vakansie gaan.
BESTELLINGS
WhatsApp: 082 789 8595
www.evawater.co.za "click products"
Kantoor ure: 082 789 8595