10/08/2025
Voordele van tuisversorging / verpleging
Minste ontwrigtend
Minste aanpassing
Persoon se voorkeure word in ag geneem teen alle tye.
Geen reels en regulasies om by aan te pas nie.
Geen nuwe reels en regulasies vir familie en vriende wat wil kom kuier nie.
Persoonlikke en professionele een op een sorg en ons mense is ons prioriteit.
Spesiale versorgings planne word uit gewerk vir elke individu om te verseker dat ons passiente gelukkig is , die beste moontlikke sorg geniet in die gemak van hul eie huis, waar hulle wil wees ! En die beste nog is die feit dat dit meer bekostigbaar is. Kontak ons vir meer inligting. 076 011 5893