Upington Koop en Verkoop

Upington Koop en Verkoop Here,Anyone can advertise their products or services at their own risk .Always be aware of Scammers.

Daar is nou nog Munisipale Huise in Rosedale,Upington, wat nie Spoel Toilette het nie😡
24/02/2024

Daar is nou nog Munisipale Huise in Rosedale,Upington, wat nie Spoel Toilette het nie😡

That's what we call Public Toilets, Big Up ANC iyasebenza

South Africa 🌍 Let's All Unite and  Pray together on Sunday 25 February 2024,at 16h00 Pm.Pray for our Leaders for Wisdom...
24/02/2024

South Africa 🌍 Let's All Unite and Pray together on Sunday 25 February 2024,at 16h00 Pm.Pray for our Leaders for Wisdom,Pray that GOD bless our Land,Ourselves & Our Children.Amen❤️

KIMBERLEY! Stuur asb aan?
Sondag 25 February 2024 gaan ons by AGS huis van restorasie 16:00 bymekaar kom en bid vir ons land! Kom sluit asb aan?

22/02/2024

https://fb.watch/qn441a5u5V/?mibextid=Nif5oz

Click on Link above to watch Video about Chaos in Upington

Georchestreerde Chaos...Vanaf 10h00 tot voor 15h00 ...Tyd gemors.Voorsitter het geweier dat Upington se Gemeenskap vandag Kon stem.

Hulle het gesien Oorgrote Meerderheid sou Teen BELA Wet stem.

Polisie het eerder Vreedsame Mense uit Rosedale Saal kom verwyder wat hul Vryheid van Spraak,reg uitgeoefen het,as om die Voorsitter se trawante wat Doelbewus Chaos geskep het,te verwyder.

Ons nou tans besig nog om BELA - WET tëe te staan by Piet Thole,Gemeenskapsaal,Rosedale,Upington,Noord-Kaap Provinsie. V...
22/02/2024

Ons nou tans besig nog om BELA - WET tëe te staan by Piet Thole,Gemeenskapsaal,Rosedale,Upington,Noord-Kaap Provinsie.

Vanoggend Donderdag 22 Februarie 2024 om 10h00 begin met die ( Bring Parlement na die Mense)Publieke Verhoor van Basic Education Laws Amendment ( BELA Bill S76(B2B-2022).

De Aar het ons gewen in Jesus Christus naam! 109 teen 9 wat opgestaan het teen die Bela Bill! Ons is nog besig in Upington!

21/02/2024

GOD created Man in his Image,
A Real Man of GOD,must be a Priest,Prophet,Protector and Provider ,for his Wife and their Children ❤️

I pray that GOD, bless All the Godly Men out there who do as GOD instruct them. God Fearing Men are the Heads of the Household and they must Lead by a Godly Example,so that their own little boys ( and orphaned boys,to whom they are a Role Model) can see and follow their example and lead.Men of GOD,I Respect you and I Salute you for the Earthly King's you are 👑 ❤️

21/02/2024

Kom ons Staan Saam,en Staan Op vir die Toekoms van ons Kinders.Die HERE het ons Kinders aan ons toevertrou,nie aan die Regering Nie.Laat ons asb NEE,stem vir Implimentering van hierdie onbybelse,sataniese BELA Wet,tydens Upington Parlement se Sitting.

Alles wat jy doen, doen dit voluit vir Jesus Christus!

Stemdag bekend: 29 Mei 2024
21/02/2024

Stemdag bekend: 29 Mei 2024

Lees Woensdag in Beeld.

Vote Wisely on 29 May 2024
21/02/2024

Vote Wisely on 29 May 2024

I stated now in the Northern Cape Legislature Chamber that We are against the Bela Bill and that this Goverment got blood on there hands.
I demonstrate it with Tomato All Gold.
95%of all people here are Members.
The Chamber is full.
Thank you for coming.

PLEASE VOTE ON 29 May 2024 FOR

Kontak Antjie as u belangstel
20/02/2024

Kontak Antjie as u belangstel

20/02/2024

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Brenwin Koopman, Emma Williams, Yolanda Olyn, Ursula Dupree, Maruis Wh**ey

19/02/2024
Bid vir Suid-Afrika❤️
19/02/2024

Bid vir Suid-Afrika❤️

KOM ONS BID VIR JOU SUID AFRIKA !!

Onse Vader wat in die hemel is, in hierdie oggend tree ek in gebed tot U my God en ek vra U met geloof en vertroue dat U legioene en legioene Engele sal stuur om elke besigheid ( klein en groot ) en elke boer op elke plaas te beskerm, sy familie, sy werkers, sy vee, sy landerye, sy lewende hawe. Maak hulle onsigbaar vir die vyand, die dief, die moordenaars.

Tree U in Vader sodat elke satanskind op vlug sal slaan, dat hulle sal besef die Bo-Natuurlike is in beheer.

So beskerm elke liewe kind van U Vader, hoor my gebed God, hoor my gebed!

Ek pleit by U om weer beheer oor Suid-Afrika te neem, ek vra U om hierdie land te regeer, ek pleit by U om hierdie land terug te gee aan ons, U kinders.

Ek vra U om Suid-Afrika weer voorspoedig te maak. Ek smeek U my God gee vir ons leiers en n regering wat U raadpleeg, wat U heel eerste stel, wat U Naam weer sal verheerlik!

Gee dat U weer in ons skole en werke en besighede en gesinne sal heers! Hierdie land is besig om te vergaan en net U en U alleen het die mag en die krag, die outoriteit om beheer te neem en ons van die vyand te red!

Met U loop ons 'n bende storm my God, maar sonder U in beheer gaan ons ten gronde! Ek smeek U Vader, my God, moet ons asseblief nie begewe of verlaat nie, moet ons nie alleen laat nie, keer dat ons nie langer in die hand van die vyand sal wees nie!

My God, ek tree vanoggend in vir my land, die land waar my oupas en oumas, my ouers en hulle ouers in die sweet van hul aangesig gebou het, waar my kinders in gebore is en waar ons as erfgename moet heers weer in U mag sal regeer en voortbestaan.

Ek loof U Vader, ek eer U, ek aanbid U, daar is geen ander God behalwe U nie, ek sal eers weer vrede in my hart en siel kan hê as ek weet Suid-Afrika na U toe teruggekeer het, daarom my God draai ek na U toe en vra ek met 'n hart vol geloof en hoop en liefde dat U ons sondaar-kinders asseblief genadig sal wees, dat U my hartsgebed sal hoor en verhoor.

Dankie Vader, dankie dankie en nogmaals dankie daarvoor. Alle eer aan U in die Hoogste Hemele en op Aarde n welbehae! Dit is my gebed in U Afgesonderde Almagtige Naam.
Dankie VADER dat my kinders en hulle ook onder u vaandel van beskerming kan wees, en so ook almal wat vir my so ongelooflik kosbaar is in JESUS Naam.

Amen

We must Learn from the Greatest Example( Our Lord JESUS)WHO taught us how to be Humble and Serve❤️We can Also Learn from...
17/02/2024

We must Learn from the Greatest Example( Our Lord JESUS)WHO taught us how to be Humble and Serve❤️

We can Also Learn from other Humble Servants from the Bible,like Job

JOB was not King.
JOB, was not a Pastor.
JOB was not a prophet.
JOB, was not Evangelist.
JOB was not an Apostle.
JOB, was not a Priest.
JOB, was not a Doctor.
JOB, he had no ministry.
Yet Job turned his back from evil.
Job was a man of integrity, upright and God fearing.
You don't need to hold office in church, to start living in holiness and have good character.
- BEING A CHRISTIAN is not about having office or position in the Church.
- BEING A CHRISTIAN IS SEEKING TO BE IN THE PRESENCE OF GOD BEING OBEDIENT AND FEARING HIM.

Job was a servant, and servants only serve, not looking for positions of honor; although in the things of God it is the opposite, the good servant will be given good positions, he must only serve and already. Service is silent, service is humble, service is good. To serve is to kill vanity by loving, because to serve you must love, and to love you must serve.
(Borrowed from a friend.)

Address

Upington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Koop en Verkoop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Upington Koop en Verkoop:

Share