Dr Johan Steytler

Dr Johan Steytler I am a social worker and psychometrist that focus on therapeutic work, mentoring and career guidance.

Dr Johan Steytler is a registered social worker as well as a registered psychometrist.

Liewe ouers,Hierdie is die laaste week om te registreer vir die Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie kamp gaan weereens l...
28/09/2025

Liewe ouers,

Hierdie is die laaste week om te registreer vir die Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie kamp gaan weereens leersaam en vol pret wees soos onder andere aktiwiteite soos houtwerk, skape werk, in die Koepel stap en natuurlik boeresport op die lang slide.

Die kamp is vanaf Sondag 5 Oktober tot Woendag 8 Oktober op ons plaas Catchu Kube net buite Parys in die Vrystaat. Die koste beloop R1400-00 per kind en 10% afslag per kind vir meer as een kind (R1260-00 per kind). Vorige kampers kry ook 10% afslag. Daar is net ‘n beperkte hoeveelheid kinders wat kan kom kamp so registreer om u kind se plek te verseker.

Vir meer inligting en om te registreer, klik net op hierdie skakel https://forms.gle/SkW6D9s2YkDDAUTQ9 of skakel my gerus op 072 144 0148.

Vakansiekamp groete
Dr Johan Steytler

Liewe ouers,Tyd stap nader vir ons 2025 Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie vakansie gaan weereens leersaam en vol pret ...
24/09/2025

Liewe ouers,

Tyd stap nader vir ons 2025 Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie vakansie gaan weereens leersaam en vol pret wees soos onder andere aktiwiteite soos houtwerk, skape werk, in die Koepel stap en natuurlik boeresport op die lang slide.

Die kamp is vanaf Sondag 5 Oktober tot Woendag 8 Oktober op ons plaas Catchu Kube net buite Parys in die Vrystaat. Die koste beloop R1400-00 per kind en 10% afslag per kind vir meer as een kind (R1260-00 per kind). Vorige kampers kry ook 10% afslag. Daar is net ‘n beperkte hoeveelheid kinders wat kan kom kamp so registreer om u kind se plek te verseker.

Vir meer inligting en om te registreer, klik net op hierdie skakel https://forms.gle/SkW6D9s2YkDDAUTQ9 of skakel my gerus op 072 144 0148.

Vakansiekamp groete
Johan

What an awesome seninar. Being a guest lecturer at VUT.
22/09/2025

What an awesome seninar. Being a guest lecturer at VUT.

16/09/2025

Liewe ouers,
Dit is weer tyd vir ons 2025 Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie vakansie gaan ons onder andere met hout werk, skape werk, in die Koepel stap en natuurlik boeresport op die lang slide.
Die kamp is vanaf Sondag 5 Oktober tot Woendag 8 Oktober op ons plaas Catchu Kube net buite Parys in die Vrystaat. Die koste beloop R1400-00 per kind en 10% afslag per kind vir meer as een kind (R1260-00 per kind). Vorige kampers kry ook 10% afslag.
Vir meer inligting en om te registreer, klik net op hierdie skakel https://forms.gle/SkW6D9s2YkDDAUTQ9 of skakel my gerus op 072 144 0148.
Vakansiekamp groete
Johan

Liewe ouers,Dit is weer tyd vir ons 2025 Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie vakansie gaan ons onder andere met hout wer...
10/09/2025

Liewe ouers,
Dit is weer tyd vir ons 2025 Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie vakansie gaan ons onder andere met hout werk, skape werk, in die Koepel stap en natuurlik boeresport op die lang slide.
Die kamp is vanaf Sondag 5 Oktober tot Woendag 8 Oktober op ons plaas Catchu Kube net buite Parys in die Vrystaat. Die koste beloop R1400-00 per kind en 10% afslag per kind vir meer as een kind (R1260-00 per kind). Vorige kampers kry ook 10% afslag.
Vir meer inligting en om te registreer, klik net op hierdie skakel https://forms.gle/SkW6D9s2YkDDAUTQ9 of skakel my gerus op 072 144 0148.
Vakansiekamp groete
Johan

Goeie middag, die volgende datum vir aanlegtoetse is 30 Junie 2025. Skakel my gerus om plek te boek vir u kind.
19/06/2025

Goeie middag, die volgende datum vir aanlegtoetse is 30 Junie 2025. Skakel my gerus om plek te boek vir u kind.

11/05/2025

Happy mothersday to all the moms. 💐🌼🎁

Geseënde Paasfees
18/04/2025

Geseënde Paasfees

Laaste kans om te registreer vir die 2025 Vakansie Plaas-kamp! Kliek op hierdie skakel om u kind in te skryf en te regis...
29/03/2025

Laaste kans om te registreer vir die 2025 Vakansie Plaas-kamp! Kliek op hierdie skakel om u kind in te skryf en te registreer vir hierdie jaar se Plaas Vakansie kamp. Die kamp begin more middag en eindig Woensdag vir slegs R1400. Vir meer as een kind of voringe kampers is dit slegs R1260 per kind. Moenie hierdie geleentheid mis om meer van die plaaslewe te leer, met plaasdiere te werk en plaas dinge te doen uitmis nie. Kliek hier https://forms.gle/7BFhNjMwTV8aipwc9 vir meer inligting en om in te skryf, anders kontak my by 0721440148.
Kampgroete

Liewe ouers,Dit is weer amper vakansietyd wat beteken, tyd vir ons 2025 Maart Plaas Vakansiekamp. Die kinders wat dit al...
26/03/2025

Liewe ouers,

Dit is weer amper vakansietyd wat beteken, tyd vir ons 2025 Maart Plaas Vakansiekamp. Die kinders wat dit al bygewoon het, het die baie geniet en ook baie geleer. Hoogtepunt op hierdie jaar se program is dat die kinders gaan swepe maak en met leer werk. Verder gaan ons weer met die skape werk, in die Koepel stap en natuurlik is daar is altyd tyd vir bietjie boeresport en pret op die lang slide.

Die kamp is vanaf Sondag 30 Maart agtermiddag tot Woendag 2 April agtermiddag hier op die plaas Catchu Kube net buite Parys. Die prys vir die kamp is slegs R1400-00 per kind en as jy meer as een kind stuur, dan kry jy 10% afslag per kind dan is dit slegs R1260-00 per kind. Kinders wat ook al voorheen saam gekamp het, kry ook 10% afslag. Registrasies sluit einde van die week, registreer asb vroegtydig om u kind se plek te verseker.

Vir meer inligting en om te registreer, klik op hierdie skakel https://forms.gle/7BFhNjMwTV8aipwc9 of skakel my gerus op 072 144 0148

Vakansiekamp groete
Johan

12/03/2025

Address

Vanderbijlpark

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Johan Steytler posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr Johan Steytler:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram