Koring are

Koring are Geestelike
# The Blood of Jesus protects me
# Jesus loves you
# Be Blessed

25/08/2025
25/08/2025
25/08/2025

ALL UNDER ONE ROOF! 🌟

Little Lady Beauty offers:

- Designer Perfumes
- Oil-Based Perfumes
- Dubai Perfumes
- Quality Stainless Steel Jewellery
- Dress and Suite Hire
- Nail Services
- After-hours services for working ladies! 💼

Located in Sasolburg, but we courier NATIONWIDE! 📦

Get our full catalogue on WhatsApp: 066 356 0324 📲
Follow us on:
Facebook, Instagram, and TikTok! 📱

Contact us today and experience the best in beauty and fashion! 💕

Liefde soos die sonJesaja60:20'Jou son dn jou maan is die Here,Hy gaan nie onder nie...Die Here sal vir jou 'n ewige lig...
25/08/2025

Liefde soos die son

Jesaja60:20
'Jou son dn jou maan is die Here,Hy gaan nie onder nie...Die Here sal vir jou 'n ewige lig wees,jou dae van smart is verby'.

Vergewe my vir al die kere wat ek my rug op U liefde gedraai het. Ek wil nou die vensters van my lewe wyd oopmaak sodat die warmte van U liefde kan lig maak in my lewe vir altyd.
Amen

As jou dade werklikheid word 1JOHANNES 3:11,17'Ons moet mekaar liefhê. Wie aardse besittings het en sy broer sien gebrek...
21/08/2025

As jou dade werklikheid word
1JOHANNES 3:11,17
'Ons moet mekaar liefhê. Wie aardse besittings het en sy broer sien gebrek ly, maar geen gevoel vir hom het nie-hoe kan die liefde van God in hom wees?'

Ek bring nou hierdie onvermoe van my om lief te hê na U toe. Sal U my asseblief help om ten minste op te tree asof ek ander mense liefhet-en om daarmee vol te hou totdat die wonder gebeur dat my dade in werklikhede omskep word en ek op n dag ontdek dat ek ander mense werklik liefgekry het. Dankie dat U dit vir my kan doen.
Amen

Address

Vereeniging

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koring are posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Koring are:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram