Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes

Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes Akkommodasie vir bejaardes wat nie onafhanklik in die gemeenskap kan woon nie.

Dankie aan Janet, vriende & vriendin vir die opknap van die eetsaal. Julle moeite, tyd en omgee het ’n groot verskil gem...
25/05/2026

Dankie aan Janet, vriende & vriendin vir die opknap van die eetsaal. Julle moeite, tyd en omgee het ’n groot verskil gemaak en die saal lyk pragtig. Die inwoners waardeer dit opreg en geniet die nuwe atmosfeer baie. Baie dankie vir julle ondersteuning en vrygewigheid! 🌸

Dankie Avbob Wolmaransstad vir die groot bederf vandag! 🌸Ons inwoners het dit opreg baie geniet en waardeer. Baie dankie...
22/05/2026

Dankie Avbob Wolmaransstad vir die groot bederf vandag! 🌸
Ons inwoners het dit opreg baie geniet en waardeer. Baie dankie vir julle omgee, liefde en ondersteuning. Julle het vandag baie glimlagte gebring! πŸ’œ

"🌸 Nursing Day ... Dankie aan al die personeel vir julle toegewydheid en harde werk! Julle maak 'n verskil elke dag. πŸ’™  ...
15/05/2026

"🌸 Nursing Day ... Dankie aan al die personeel vir julle toegewydheid en harde werk! Julle maak 'n verskil elke dag. πŸ’™ "

🌸 Gelukkig Moedersdag! 🌸Baie dankie aan almal wat vandag moontlik gemaak het om al die inwoners so spesiaal kom bederf h...
10/05/2026

🌸 Gelukkig Moedersdag! 🌸

Baie dankie aan almal wat vandag moontlik gemaak het om al die inwoners so spesiaal kom bederf het. Julle liefde, omgee en moeite word opreg waardeer. Dankie dat julle hierdie dag vir almal so besonders gemaak het. πŸ’–

Baie dankie aan Wolmaransstad CVO-skool vir die wonderlike gebaar van liefde en sorg deur ons Oumas en Mammas te bederf ...
08/05/2026

Baie dankie aan Wolmaransstad CVO-skool vir die wonderlike gebaar van liefde en sorg deur ons Oumas en Mammas te bederf met ’n vroeΓ« Moedersdag viering. Dit was ’n hartverwarmende gebeurtenis, en die inwoners het dit baie geniet en waardeer. Julle het ’n groot glimlag op hulle gesigte gesit en ’n boodskap van liefde en dankbaarheid oorbring.

Die inwoners het gister se "Vrolike Halfuurtjie" baie geniet! πŸŽ‰πŸ˜Š Baie dankie aan mev Chantall vir al haar moeite en toew...
06/05/2026

Die inwoners het gister se "Vrolike Halfuurtjie" baie geniet! πŸŽ‰πŸ˜Š Baie dankie aan mev Chantall vir al haar moeite en toewyding. πŸ’–βœ¨

30/04/2026

"Baie dankie aan Wolmaransstad Agri. Ons waardeer julle ondersteuning baie! "

Elke Dinsdag hou ons "Vrolike Halfuurtjie" by die tehuis! Dit is n inisiatief van die inwoners. Hierdie week het hulle p...
23/04/2026

Elke Dinsdag hou ons "Vrolike Halfuurtjie" by die tehuis! Dit is n inisiatief van die inwoners. Hierdie week het hulle pragtige notaboekies gemaak – ’n ware vreugde om te sien. Baie dankie aan almal vir julle betrokkeheid en ondersteuning.

15/04/2026

Leon & Rietha Goosen Baie dankie vir jul besoek... Die inwoners het dit baie geniet

Address

Kokstraat 58
Wolmaransstad

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes:

Share