02/06/2024
Die shoot was vir my ongelooflik spesiaal…siende dat ek met James nie n kans gekry het daarvoor nie…hy was bietjie vinnig op ons 😂en om alles te kroon week in die hospitaal voor verlede week agv pulmonêre embolismes in my longe. Ek is so ongelooflik dankbaar dat ek my lyf so goed ken (en JP Venter Goosen my oortuig het 🙈😬en betyds hospitaal toe gegaan het…met baie 😬 vrees as ook ongelooflike opgewondenheid en en n beyond ongelooflike man en beautiful Seuntjie James en ondersteuning van my familie en vriende (een ongelooflike village dit kan ek verseker sê) vat ek die laaste week van swanger wees aan! 💗💗
Fotos: Anida van Rhyn (Baie dankie dat jy my gekies het! Jy was amazing en ek is seker daarvan almal sien dit raak! Baie dankie dat jy die spesiale tyd vir ons verewig kon vas vang!💗)
Grimering: Madeleen Strauss Vd Merwe (Jy was ongelooflik en jy het dit n nog meer amazing experience gemaak💗)