23/02/2026
Ruah Vryfsalf
Hierdie wel geformuleerde salf is iets besonders! Lavandula help met ontspanning, terwyl Roosmaryn sirkulasie bevorder – die perfekte kombinasie.
Gebruik mildelik; ’n klein bietjie gaan ver.
📱 0816049586 | 0811266630