12/03/2026
GESONDHEID, GERIEF en GROTER VOORDELE โ dis ons voorskrif vir jou!
Kies NEVADA Apteek om die bestuur van jou chroniese voorskrifte maklik โ en meer bekostigbaar โ te maak! ๐๐ Ons kundige aptekers kan jou help om jou mediesefondsvoordele te rek deur bekostigbare, hoรซgehalte generiese opsies vir jou chroniese medisyne aan te beveel. Dit sal jou spaarrekening langer laat hou en jou help om jou dag-tot-dag-voordele spaarsamig te gebruik.
Maak 'n draai tussen 08:00 en 19:00 op weeksdae, 08:00 en 18:00 op Saterdae, en 09:00 en 14:00 op Sondae en ontdek hoe jy kan spaar sonder om op gehalte in te boet!
๐ Winkel 6, Nevada-sentrum, VOORTREKKERWEG 68, New Redruth, Alberton
| | | | | | |