24/11/2025
Elfie wou vandag n sneeuman bou met die hael wat die naweek geval het. Maar ai, Elfie het so bietjie vergeet dat dit nou somer is in Suid-Afrika.
Elfie wanted to build a snowman with the hail that fell over the weekend.
But oh, poor Elfie forgot that it is summertime in South Africa.