Wyle Johanet Potgieter

Wyle Johanet Potgieter Hierdie blad is geskep ter liefdevolle nagedagtenis aan Johanet Potgieter.

Familie en vriende is welkom om hier saam met ons haar lewe te eer en herinneringe te deel.
’n Regstreekse uitsending van haar gedenkdiens sal hier gedeel word.

Ek moes net, Johanet so die GELOVEEEEEEE het..... Johanet sou dit só geniet het. Toe ek ’n foto van haar in ICU wou neem...
05/02/2026

Ek moes net, Johanet so die GELOVEEEEEEE het..... Johanet sou dit só geniet het.

Toe ek ’n foto van haar in ICU wou neem, het die personeel met my baklei en gesê ek mag nie. Sy kyk hulle toe net so ewe droog aan en sê: “But she’s my sister.” So, sy sou nie omgee as die post nie. sy was 'n sport....

10/01/2026
09/01/2026

Ongelukkig kan ons nie die diens regstreeks op Facebook uitsaai nie, aangesien die blad 60 dae oud moet wees en minstens 100 volgers moet hê.
Ons vra opreg om verskoning vir enige ongerief en dankie vir julle begrip.

Address

Alberton

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wyle Johanet Potgieter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram