
30/05/2024
Dit was seker een die emosievolste reelings wat ons moes doen en wat n voorreg om tot hiertoe die pad saam met julle te kon stap... Prudence en familie julle het so diep in ons Harte gekruip en julle pragtige engelkind Jermaine lĂȘ op ons hartspunte. Rus sag Golden Boy