Christo Stander Begrafnis Konsultant

Christo Stander Begrafnis Konsultant Doves Funerals is a company dedicated to their clients. They are always available.

Ek wil ook so een he
09/11/2024

Ek wil ook so een he

26/05/2021

Goeie dag vriende.
Ek is nog steeds by Doves Begrafnisdienste in Nylstroom en Bela Bela.
Kom besoek my gerus vir meer besonderhede of kontak my by
014 717 1321 of
014 736 2185

16/07/2020

Goeie more vriende.Ek is vir die afgelope 20 maande by Doves begrafnisdienste in Warmbad en Nylstroom.Ons bedien n wye area soos ook Vaalwater Naboomspruit en al die omliggende gebiede van hierdie dorpe.Vir goeie diens deur mense wat omgee wanneer u verlies ervaar,kontak my gerus by 072 280 4564.

08/07/2019

Goeie more vriende. As u n goeie ervaring gehad het met die diens wat ek vir u in die verlede gelewer het.Share asb

19/12/2017

Goeie more al my vriende asook ander wat nog nie my vriende geword het nie.Bly by die naam wat u ken en waarvan u weet watter tipe diens vir u gelewer is in die verlede maar ook in die toekoms aan u gelewer sal word.Christo Stander 072 280 4564.Geseende Christus seisoen vir u en u families.

02/12/2017

Onthou om my te kontak met die afsterwe van n geliefde. My nr is
072 280 4564

26/10/2017

Die hartseer met die afsterwe van n geliefde word mettertyd ligter maar die verlange bly voortleef.Se of jy saamstem of nie

Address

50 Joe Slovo Street, Modimolle
Bela-Bela
0480

Telephone

0722804564

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christo Stander Begrafnis Konsultant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram