Klein - Stellenberg

Klein - Stellenberg 🍀 Natuurlike produkte gemaak van 100% essensiële olies vanaf die natuur. Vir die hele familie🍀

05/07/2025
Klein se DAMESBOKSE = Die GROOTSTE bederf, teen DIESELFDE lae prys... al vir meer as VIER jaar! Koerier ingesluit!Kry el...
22/06/2025

Klein se DAMESBOKSE = Die GROOTSTE bederf, teen DIESELFDE lae prys... al vir meer as VIER jaar!

Koerier ingesluit!

Kry elke maand jou eie persoonlike verrassingsboks propvol spesiale bederwe soos nét Klein kan pak, op jou stoep... teen SLEGS R395 per maand (koerier ingesluit!)

Daar is van ons lede wat hul Moeders en Oumas registreer, die perfekte geskenke vir daai spesiale persoon in jou lewe - al woon sy nie naby jou nie.

Waarvoor wag jy!
Registreer vandag nog, kliek op die skakel:

DAMES-maandbokse:

https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-dames/?agent=1817

OLIE-maandbokse (Vir al ons olie-liefhebbers wat meer wil leer oor Essensiële olies en ook om ons reeks olies bymekaar maak):

https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-olies/?agent=1817

Klein liefde
Chantal

KLEIN MAANDBOKSEAan wat d**k jy as jy hoor: Klein-Maandbokse?!Natuurlik is dit niks anders as: ONOPHOUDELIKE BEDERF! En ...
06/06/2025

KLEIN MAANDBOKSE

Aan wat d**k jy as jy hoor: Klein-Maandbokse?!
Natuurlik is dit niks anders as: ONOPHOUDELIKE BEDERF!

En as jy nou nog nie deel is van hierdie baie spesiale bederf-klub nie, d**k ons dit is NOU tyd 😁

Volg net hierdie skakel vir maklike en vinnige registrasie: https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-dames/?agent=1817

FÉJNBOS VRYDAGYlang Ylang - Vir balans, kalmte en selfvertroueHet jy geweet Ylang Ylang Essensiële Olie is bekend as een...
06/06/2025

FÉJNBOS VRYDAG

Ylang Ylang - Vir balans, kalmte en selfvertroue

Het jy geweet Ylang Ylang Essensiële Olie is bekend as een van die mees sensuele en kalmerende olies in aromaterapie?

Hier is so paar voordele van Ylang Ylang:
🌼 Verlig stres en angs: Die eksotiese, blommerige geur help om emosionele spanning te verlig.

🌼 Verbeter jou bui: Help teen gevoelens van depressie en moegheid.

🌼 Balanseer olieproduksie: Wonderlik vir olierige of ongebalanseerde vel.

Gebruik dit in jou "diffuser", as parfuum, of meng dit met ‘n dra-olie vir ‘n kalmerende massering.

Beskikbaar by:


BOELIE BORS OLIE-ROLLERSOns Olie-Rollers vir kinders is ñ moet vir elke mamma! Hierdie vooraf gemengde rollertjies bevat...
06/06/2025

BOELIE BORS OLIE-ROLLERS

Ons Olie-Rollers vir kinders is ñ moet vir elke mamma! Hierdie vooraf gemengde rollertjies bevat nét die beste Féjnbos Essensiële Olies.

Boelie Bors is ñ MOET vir elke maatjie om die winter en al die kieme te trotseer. Ons Boelie Bors bevat Lavender, Tea Tree, Lemon & Eucalyptus olies.

🪻Lavender: Help om hoes te verlig en asemhaling te vergemaklik, veral snags.

🌿Tea Tree: Help om infeksies te beveg en slym los te maak.

🍋Lemon: Ondersteun die immuunstelsel en help om lastige slym op te breek

🌿Eucalyptus: Maak toe neuse en bors oop vir makliker asemhaling

Kry NOU jou gesin se natuurlike ondersteuning net hier by Klein - Stellenberg

FÉJNBOS VRYDAG - KASTEROLIEKasterolie (Ricinus communis), ook bekend as "Castorolie", is 'n plantaardige olie wat uit di...
06/06/2025

FÉJNBOS VRYDAG - KASTEROLIE

Kasterolie (Ricinus communis), ook bekend as "Castorolie", is 'n plantaardige olie wat uit die sade van die kasterolieplant gehaal word. Dit het 'n wye reeks voordele en gebruike en bevat o.a Vitamien E, antioksidante en essensiële vetsure soos Omega 6.

Kasterolie is baie bekend vir die voordele wat dit vir jou vel en hare inhou, maar min mense is bewus van die voordele wat jy uit ñ Kasterolie-kompres kan kry.

ñ Vraag wat ook gereeld gevra word is WAAROM ñ warm kompres? Mens verhit ’n Kasterolie-kompres omdat hitte die opname van die olie deur die vel verbeter en die genesende eienskappe versterk.

1. Stimuleer bloedsirkulasie: Hitte verhoog die bloedvloei na die area, wat genesing bevorder.

2. Ontspan spiere: Die kombinasie van hitte en olie help om stywe of gespanne spiere te verslap.

3. Versterk limfatiese dreinering: Hitte ondersteun die limfatiese stelsel se funksie.

4. Kalmerend vir die senuweestelsel: Dit skep ’n gevoel van ontspanning en rustigheid

Féjnbos Kasterolie is 100% Suiwer, "cold-pressed & hexane-free". Beskikbaar in 30ml - R48.00 & 200ml - R152.00

Ons het ook ñ Whatsapp Olie-Opleidingsgroepie, indien jy wil deel raak van dit, stuur asb ñ boodskap via whatsapp
0713415358

JOU KLEIN VELSORGROETINEElke dag word jou vel blootgestel aan son, besoedeling, wind en stres. ’n Gereelde roetine help ...
06/06/2025

JOU KLEIN VELSORGROETINE

Elke dag word jou vel blootgestel aan son, besoedeling, wind en stres. ’n Gereelde roetine help om jou vel skoon te hou, gehidreer te hou en te beskerm teen skadelike faktore.

Produkte werk die beste wanneer dit konsekwent gebruik word. Dit neem tyd vir aktiewe bestanddele om hul werk te doen – dus is ’n roetine belangrik vir volhoubare resultate.

By Klein het ons ñ volledige Velsorgreeks met ñ produk vir elke stap van jou Velsorgroetine.

VITAMIEN BOOSTER ROLLERTJIEOns nuwe Vitamien Booster Olie Roller met Vitamien C & E is jou geheime wapen vir ‘n stralend...
06/06/2025

VITAMIEN BOOSTER ROLLERTJIE

Ons nuwe Vitamien Booster Olie Roller met Vitamien C & E is jou geheime wapen vir ‘n stralende vel 💛🍊

🍊Verhelder jou vel en verminder donker kolle
🍊 Beskerm teen veroudering en vrye radikale
🍊 Hidreer en voed met elke rol
🍊 Verminder hiperpigmentasie & sonskade

Geskik vir daaglikse gebruik. Die rollertjie laat jou ook toe om dit direk op probleemareas (soos donker kolle of plooie) aan te wend — presies waar jou vel dit nodig het.

Let wel: Aangesien sitrusolies fotosensitief kan wees, is dit die beste om dit snags te gebruik of om sonskerm te dra as jy dit soggens aanwend.

Junie Brosjure bladsye 💛
06/06/2025

Junie Brosjure bladsye 💛

HET JY GEWEET?Ons Houtskool&Mint Seepkoeke is nie NET vir die manne bedoel nie. Dit is oók ñ ideale en bekostigbare gesi...
06/06/2025

HET JY GEWEET?

Ons Houtskool&Mint Seepkoeke is nie NET vir die manne bedoel nie. Dit is oók ñ ideale en bekostigbare gesigseep vir tieners.

Tieners se velle is dikwels olierig en geneig tot puisies – ons Houtskool&Mint seepkoek help om die vel skoon, vars en gebalanseerd te hou sonder enige harde chemikalieë wat die vel kan irriteer en uitdroog.

Address

Bellville South Ext 7

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein - Stellenberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Klein - Stellenberg:

Share