
04/07/2025
๐ ๐ช๐๐ง ๐ก ๐ฅ๐๐ง! ๐ช
Mienke van Niekerk, jy het my uit my veilige ADHD-kokon kom pluk โ en ek het dit GELOVE! ๐ฅ
Ons het gesels oor iets wat so belangrik is... en hoe meer ons gepraat het, hoe meer het ek besef: dis tyd dat ons die filters afhaal en REGTIG begin praat oor ADHD โ nie net by kinders nie, maar by GROOTMENSE ook! ๐ณ
Ek weet daar is van julle wat geluister het en gedink het:
๐ โWag โn bietjieโฆ dis ek daai.โ
๐ โEk is nie alleen nie.โ
๐ โEk is nie mal nie โ ekโs net neurospesiaal!โ ๐
Die mite dat ADHD iets is wat jy โontgroeiโ? Uhmโฆ
HELLOOOO, REALITY CHECK! ๐
Dis nie iets wat jy afskud soos sand na die strand nie. Wat wel gebeur? Jy leer om daarmee saam te leef โ met tools, kennis en BAIE lag! ๐
Ekโs hier om te sรช: ADHD in volwassenes is ๐ฟ๐ฒ๐ฎ๐น, ๐ฟ๐ฎ๐, en heeltemal hanteerbaar. My hele lewe het verander toe ek begin het met Neuro Ignite - Biolink Brain Training Durbanville . Soveel so dat ek 'n besigheid verkoop het sodat ek hierdie boodskap voltyds met ander kon deel. Dis hoe passievol ek is!
So as jy, jou man, jou vriendin, jou buurvrou of daai een agterkleinniggie van Napier ๐ voel jy sukkel met fokus, vergeetagtigheid, chaos, of โis dit net ek?โ vibesโฆ
๐ฌ KOM GESELS! ๐๐ ๐ฉ๐๐ฅ๐ฆ๐ง๐๐๐ก. ๐ฅ๐๐๐ง๐๐!
En wie weet โ dalk begin jou journey ook waar jy dit die minste verwag. ๐
Mienke van Niekerk Counselling Mienke van Niekerk
Wat is ADHD regtig!? โn Superpower! Mienke, geregistreerde spesialis welstandberader, gesels eerlik en oop met Lunell, ADHD- afrigter en eienaar van Biolink ...