Van Biljon Nursing

Van Biljon Nursing Van Biljon Verpleegsorg is n geregistreede Agentskap wat streef na die welstand en versorging van Bejaardes en die Gemeenskap.

Van Biljon Verpleegdienste
Van Biljon Verpleegdienste is `n agentskap wat gestig is in 2004 met die hoofdoel om deur die hulp van talle opgeleide verpleeg personeel omtesien na die behoeftes van Bejaardes en Gemeenskap.Die eienaar van Van Biljon Verpleegdienste is Sr. Van Biljon wat oor die 40 jaar ondervinding in verskillende afdelings soos: Nooddienste , Orthopedie en Bejaarde sorg in die Mediese Praktyk het.Dit word bestuur deur Riana Van Biljon en is geregistreer as n Verpleegagentskap asook by BHF (Board of Healthcare Funders). Die Agentskap se Dienste beloop as volg: Tuisversorging
Bestuur van Aftree – Oorde(Welverdiend,Hooggelegen,De la bat)
Baba – Sorg
Palliatiewe sorg
Post Operatiewe sorg
Tuisversorging word slegs in die Noordelike Voorstede gelwer.Die agentskap streef daarna om die beste dienste asook bekostigbare pryse aan gemeenskap te voorsien.

10/10/2023
Welverdiend retirement village
10/11/2021

Welverdiend retirement village

Beautiful day at Zonnezicht retirement village
10/11/2021

Beautiful day at Zonnezicht retirement village

04/10/2021

Registered Nurse - Retirement Resort
Van biljon Nursing
Northern Suburbs, Western Cape

Requirements:
Current Registration with SANC as a Registered Nurse
Minimum 3 years experience as a Registered Nurse in a similar environment , working with the elderly.

Key Outputs:
Demonstrate passion for Elder Persons
Clinical competence and strong quality patient care orientation
Supervise and orientate Staff Members / Carers
Ability to work independently
Competently administer medication
Competent in Patient Admission assessment
Perform wound care and writing care plans
Delegating tasks effectively
Providing health education to Carers
High energy levels and tolerance for stress
Management, Planning and Organizing skills
Problem analysis/solving skills, accurate record keeping and detail orientated
Adaptable and able to work effectively within a team
Liaison between patients, doctors and personnel
Excellent interpersonal and communication skills at all levels
Shift work compulsory
Work overtime when required

Interested applicants are requested to submit a comprehensive and updated CV and supporting documents to Riana VD Berg /Anneke Bothma on the email address: info@vbnursing.co.za by 30th October 2021.

Job Type: Contract
Salary: Negotiable

Work Location: Multiple Locations

01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat vandag 1 Julie 2021 in werking tree, is ons verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.
Ons glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, gaan google dit asb en vergewis jouself daarvan.
Mooi dag vir almal.

Groete ADMINS

Address

Northern Suburbs
Bellville South
7580

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27219819827

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Biljon Nursing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Van Biljon Nursing:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram