29/05/2026
Whether you’re heading to the game 🏉, watching from your favourite spot, or gathering with friends and family this weekend — winter still comes with you 😅
Before you head out, don’t forget your weekend essentials:
✔ Layer up — mornings and evenings are cold
✔ Stay hydrated (yes, even in winter)
✔ Keep tissues nearby for those winter sniffles
✔ Don’t ignore the “I’m probably getting sick” feeling
Enjoy the weekend, cheer loudly, stay warm and if winter catches up with you — our pharmacy team is here to help 💚
Of jy hierdie naweek na die wedstryd gaan 🏉, by jou gunsteling plek kyk, of saam met vriende en familie kuier — die winter kom steeds saam 😅
Voordat jy uitgaan, onthou jou naweek-noodsaaklikhede:
✔ Trek warm lae klere aan — oggende en aande is koud
✔ Bly gehidreer (ja, selfs in die winter)
✔ Hou sneesdoekies naby vir daardie wintersniffels
✔ Moenie daardie “ek raak seker nou siek” gevoel ignoreer nie
Geniet die naweek, skree hard vir jou span, bly warm en as die winter jou inhaal — ons aptekerspan is hier om te help 💚