Maak ʼn Kopskuif

Maak ʼn Kopskuif Maak ’n Kop Skuif | Professionele Motiverende Spreker | Skuif Jou Kroon Reg 2026 | Fokus op Mindset, Groei & Sukses | Besprekings Beskikbaar

👑 KONINGINNE… DIS JOU TYD OM JOU KROON REG TE SKUIF 👑Kaartjies gaan VINNIG – moenie uitmis nie! ✨Skuif Jou Kroon Reg kom...
03/04/2026

👑 KONINGINNE… DIS JOU TYD OM JOU KROON REG TE SKUIF 👑

Kaartjies gaan VINNIG – moenie uitmis nie! ✨

Skuif Jou Kroon Reg kom hierdie Mei na Pretoria & Vanderbijlpark… en jy wil beslis deel wees van hierdie ervaring 💫

🗓️ 23 Mei 2026 – Centurion (Irene)
🗓️ 30 Mei 2026 – Vanderbijlpark

✨ Stel jou voor… ’n oggend gevul met:
💗 Kragtige inspirasie
💗 Dieper selfliefde
💗 Herontdekking van jou identiteit
💗 Geloof wat jou optel
💗 En ’n kamer vol vroue wat soos KONINGINNE opstaan 👑

📍 23 Mei – Ouma Isie’s Tea Garden, Irene (Centurion)
📍 30 Mei – The Wine Barrel, Vanderbijlpark

🔥 Hierdie is nie net ’n event nie… dis jou comeback.
Dis jou oomblik om weer op te staan, jou waarde te onthou en jou kroon REG te skuif.

👉 Merk die datums
👉 Bring jou vriendinne saam
👉 En verseker jou sitplek VANDAG

🎟️ Bespreek nou:
https://www.maaknkopskuif.com/

👑✨

01/04/2026

Jy hoef nie alles uitgefigure te hê om weer te begin nie.
Partykeer begin dit net met ’n klein skuif…
’n sagte besluit…
en dit is genoeg 👑

Kom leer meer: www.maaknkopskuif.com

31/03/2026

Maandag oggend by Hoërskool Garsfontein… en my hart is nog daar. 🤍

’n Saal vol energie en meisies wat kies om te groei. Dit was nie net ’n praatjie nie,dit was ’n oggend waar julle nie net geluister het nie, julle het gevoel, gedeel en gegroei… en dit is vir my ongelooflik kosbaar!

Dankie, Garsies, vir julle gees en dat julle my ingenooi het in julle spasie en my so deel gemaak het van julle wêreld vir ’n rukkie. Ek stap weg met soveel dankbaarheid en respek vir elkeen van julle. 🌸

Ek sal enige dag weer terugkom!

En aan ander skole wat dalk wonder… hierdie tipe oggende maak ’n verskil. As julle ook so iets vir julle meisies wil skep, sal dit vir my ’n voorreg wees om saam met julle te werk en daardie ruimte te bou waar meisies gesien, gehoor en geïnspireer voel.

Kontak my gerus by: skuifjoukroonreg@gmail.com 💌

30/03/2026

Herstel Maandag: Lig Jou Kroon

Daar is iets besonders aan ’n vrou wat weer begin glo in haarself 👑
Nie omdat alles perfek is nie…
maar omdat sy kies om weer op te staan.

Iets mooi is op pad…
Skuif jou kroon reg, Magda kom na Centurion op Saterdag 23 Mei en na Vanderbijlpark op 30 Mei!

Click op die link vir al die besonderhede, om te bespreek:
https://www.quicket.co.za/events/365416-skuif-jou-kroon-reg/ #/

25/03/2026

📅👑 BESPREEK JOU SITPLEK, KONINGINNE! 👑📅
Ons is só opgewonde om dit te deel…
Skuif Jou Kroon Reg KOM PRETORIA & VANDERBIJLPARK TOE IN MEI!✨
🗓️ 23 Mei 2026
Geniet 'n oggend van:
💗 inspirasie
💗 selfliefde
💗 identiteit
💗 geloof
💗 en koninklike vroue-energie
📍 23 Mei vind plaas by Ouma Isie's Tea Garden in Irene, CENTURION
📍 30 Mei is ons by The Wine Barrel in VANDERBIJLPARK
👉 Merk die datums in jou kalender,
👉 tag jou vriendinne,
👉 en begin regmaak vir jou divine comeback. ✨

Bespreek by https://www.maaknkopskuif.com/

👑🙌😃
25/03/2026

👑🙌😃

24/03/2026

Garsie meisies, is julle gereed? 👀💚

Jy is pragtig, maar jou karakter is jou kroon 👑
✨ Vandag gaan ons daai krone regskuif! Ek is so opgewonde 🤍

Skande hou jou vas in donker plekke. Maar genesing begin wanneer jy lig toelaat. Jy hoef nie meer weg te kruip nie. Jy m...
20/03/2026

Skande hou jou vas in donker plekke. Maar genesing begin wanneer jy lig toelaat. Jy hoef nie meer weg te kruip nie. Jy mag opstaan. Jy mag weer glo. Jy mag weer leef.

https://www.maaknkopskuif.com/


Party pyn maak nie geraas nie. Dit sit stil in jou bors en druk swaar. Tamar het ook stil gedra. Maar God het gesien.As ...
18/03/2026

Party pyn maak nie geraas nie. Dit sit stil in jou bors en druk swaar.
Tamar het ook stil gedra. Maar God het gesien.
As jy voel niemand verstaan nie — Hy doen.
En Hy is nader as wat jy d**k.

www.maaknkopskuif.com

📅👑 SAVE THE DATE, KONINGINNE! 👑📅Ons is só opgewonde om dit te deel…Skuif Jou Kroon Reg KOM PRETORIA TOE IN MEI!✨🗓️ 23 Me...
16/03/2026

📅👑 SAVE THE DATE, KONINGINNE! 👑📅
Ons is só opgewonde om dit te deel…
Skuif Jou Kroon Reg KOM PRETORIA TOE IN MEI!✨

🗓️ 23 Mei 2026
Geniet 'n oggend van:
💗 inspirasie
💗 selfliefde
💗 identiteit
💗 geloof
💗 en koninklike vroue-energie
📍 23 Mei vind plaas by Ouma Isie's Tea Garden in Irene, CENTURION
👉 Merk die datums in jou kalender,
👉 tag jou vriendinne,
👉 en begin regmaak vir jou divine comeback. ✨

Bespreek by https://www.maaknkopskuif.com/

Address

40 High Road
Benoni

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maak ʼn Kopskuif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram