Hoeveld Begrafnis Dienste Bethal

Hoeveld Begrafnis Dienste Bethal ~Begrafnisse
~Verassings
~Grafstene
~Begrafnis Polisse

27/05/2026

Ons is Nou Regstreeks 🎥

Die ere diens vir Margaretha Maria Magdalena Du Plooy word nou regstreeks uitgesaai uit die NG-Oos Gemeente, Bethal
Diens word waargeneem deur, Ds. Evert Bergh

Ons nooi u uit om aanlyn by ons aan te sluit, terwyl ons haar herinnering eer en haar lewe vier. 💛

Let asseblief daarop dat die klank sal af wees wanneer daar van oorspronklike liedjies gebruik gemaak word, weens kopiereg.

Die opname sal slegs vir 30 dae beskikbaar wees, daarna word dit deur facebook verwyder.

🕊️ Stroom hier : facebook.com/HoeveldBethal
📅 Datum: 27 Mei 2026
🕘 Tyd: 11:00

16/05/2026

Ons is Nou Regstreeks 🎥

Die ere diens vir Gert Frederick Meyer word nou regstreeks uitgesaai uit die AGS Entheos, Bethal.
Diens word waargeneem deur Pastoor Johan Hamman

Ons nooi u uit om aanlyn by ons aan te sluit, terwyl ons sy herinnering eer en sy lewe vier. 💛

Die opname sal slegs vir 30 dae beskikbaar wees, daarna word dit deur facebook verwyder.

🕊️ Stroom hier : facebook.com/HoeveldBethal
📅 Datum: 16 Mei 2026
🕘 Tyd: 11:00

14/05/2026

Ons is Nou Regstreeks 🎥

Die ere diens vir Daniel Johannes Nel word nou regstreeks uitgesaai uit die Ou Apostoliese kerk, Bethal
Diens word waargeneem deur Apostel Maritz

Ons nooi u uit om aanlyn by ons aan te sluit, terwyl ons sy herinnering eer en sy lewe vier. 💛

Die opname sal slegs vir 30 dae beskikbaar wees, daarna word dit deur facebook verwyder.

🕊️ Stroom hier : facebook.com/HoeveldBethal
📅 Datum: 14 Mei 2026
🕘 Tyd: 11:00

09/05/2026

Ons is Nou Regstreeks 🎥

Die ere diens vir Elma Venter word nou regstreeks uitgesaai uit die NG Gemeente, Evander
Diens word waargeneem deur Ds Dawie Meyer

Ons nooi u uit om aanlyn by ons aan te sluit, terwyl ons haar herinnering eer en haar lewe vier. 💛

Let asseblief daarop dat die klank sal af wees wanneer daar van oorspronklike liedjies gebruik gemaak word, weens kopiereg.

Die opname sal slegs vir 30 dae beskikbaar wees, daarna word dit deur facebook verwyder.

🕊️ Stroom hier : facebook.com/HoeveldBethal
📅 Datum: 09 Mei 2026
🕘 Tyd: 10:00

08/05/2026

Ons is Nou Regstreeks 🎥

Die ere diens vir Ockert Jonathan Smit word nou regstreeks uitgesaai uit die Ou Apostoliese kerk, Evander
Diens word waargeneem deur Pr Oliver

Ons nooi u uit om aanlyn by ons aan te sluit, terwyl ons sy herinnering eer en sy lewe vier. 💛

Let asseblief daarop dat die klank sal af wees wanneer daar van oorspronklike liedjies gebruik gemaak word, weens kopiereg.

Die opname sal slegs vir 30 dae beskikbaar wees, daarna word dit deur facebook verwyder.

🕊️ Stroom hier : facebook.com/HoeveldBethal
📅 Datum: 08 Mei 2026
🕘 Tyd: :11:00

07/05/2026

*Neem Asb Kennis Klank Word Af Gesit Weens Kopie regte*

Ons is Nou Regstreeks 🎥

Die ere diens vir Christoffel Lombard word nou regstreeks uitgesaai uit die Ou Apostoliese kerk, Bethal
Diens word waargeneem deur Pr Roux en Pr koekemoer

Ons nooi u uit om aanlyn by ons aan te sluit, terwyl ons sy herinnering eer en sy lewe vier. 💛

Let asseblief daarop dat die klank sal af wees wanneer daar van oorspronklike liedjies gebruik gemaak word, weens kopiereg.

Die opname sal slegs vir 30 dae beskikbaar wees, daarna word dit deur facebook verwyder.

🕊️ Stroom hier : facebook.com/HoeveldBethal
📅 Datum: 07 Mei 2026
🕘 Tyd: :11:00

Ons neem met hartseer en dankbaarheid afskeid van Martha Magdalena Rudman.Die dankdiens vir haar lewe sal plaasvind op S...
03/01/2026

Ons neem met hartseer en dankbaarheid afskeid van Martha Magdalena Rudman.

Die dankdiens vir haar lewe sal plaasvind op Saterdag 3 Januatie 2026 om 11uur vanuit die AGS Morgenzon gemeente.

Ons neem met hartseer en dankbaarheid afskeid van Johan Van der KampGebore: 28/08/1952. Oorlede: 17/12/2025.Die dankdien...
23/12/2025

Ons neem met hartseer en dankbaarheid afskeid van Johan Van der Kamp
Gebore: 28/08/1952. Oorlede: 17/12/2025.

Die dankdiens vir sy lewe sal plaasvind op Dinsdag 23 Desember 2025 om 10h00 by Hervormde Gemeente Bethal, Die diens word waargeneem deur Ds Gideon Coetzee.

Vir almal wat nie persoonlik kan bywoon nie, nooi ons graag om saam met ons afskeid te neem via Facebook Live:
https://www.facebook.com/HoeveldBethal om 10:00 vm.
Kom deel in die herinneringe en die viering van ’n besondere lewe wat ons vir altyd sal koester.

Die opname sal slegs vir 30 dae beskikbaar wees op ons blad. Daarna word dit deur facebook verwyder.

Ons neem met hartseer en dankbaarheid afskeid van Louis Clifford MayerGebore: 22/12/1961. Oorlede: 6/12/2025.Die dankdie...
12/12/2025

Ons neem met hartseer en dankbaarheid afskeid van Louis Clifford Mayer
Gebore: 22/12/1961. Oorlede: 6/12/2025.

Die dankdiens vir sy lewe sal plaasvind op Vrydag 12 Desember 2025 om 11h00 by O.A.K Secunda Gemeente Die diens word waargeneem deur Priest Engelbrecht en Priest Van Rensburg.

Vir almal wat nie persoonlik kan bywoon nie, nooi ons graag om saam met ons afskeid te neem via Facebook Live:
https://www.facebook.com/HoeveldBethal om 11:00 vm.
Kom deel in die herinneringe en die viering van ’n besondere lewe wat ons vir altyd sal koester.

Die opname sal slegs vir 30 dae beskikbaar wees op ons blad. Daarna word dit deur facebook verwyder.

Ons neem met hartseer en dankbaarheid afskeid van Nico SnymanGebore: 15/11/1962. Oorlede: 3/12/2025.Die dankdiens vir sy...
12/12/2025

Ons neem met hartseer en dankbaarheid afskeid van Nico Snyman
Gebore: 15/11/1962. Oorlede: 3/12/2025.

Die dankdiens vir sy lewe sal plaasvind op Vrydag 12 Desember 2025 om 10h00 by Volle Evangelie Kerk, Kriel Die diens word waargeneem deur Pastoor Dawie de Lange.

Vir almal wat nie persoonlik kan bywoon nie, nooi ons graag om saam met ons afskeid te neem via Facebook Live:
https://www.facebook.com/HoeveldBethal om 10:00 vm.
Kom deel in die herinneringe en die viering van ’n besondere lewe wat ons vir altyd sal koester.

Die opname sal slegs vir 30 dae beskikbaar wees op ons blad. Daarna word dit deur facebook verwyder.

Address

Bethal

Telephone

+27724813085

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoeveld Begrafnis Dienste Bethal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Hoeveld Begrafnis Dienste Bethal:

Share