Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy

Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy Our mission is to create meaningful participation by enhancing communication skills.

27/05/2026

LANGUAGE STIMULATION TIP 3
1-2 YEARS πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Weerhou aspris iets van jou kind, tot hy/sy vra vir dit (bv. "Maak oop!") Dit skep vir hulle verskeie geleenthede om te kommunikeer.

🌿🌿🌿

Withhold something from your child until they ask for it (e.g. "Open!") This creates multiple opportunities for them to communicate.

My uitsig terug Bethlehem toe nΓ‘ 'n propvol dag in Reitz!My hart is dankbaar! πŸ’›πŸ’›πŸ’›
26/05/2026

My uitsig terug Bethlehem toe nΓ‘ 'n propvol dag in Reitz!

My hart is dankbaar! πŸ’›πŸ’›πŸ’›

LANGUAGE STIMULATION TIP 21-2 YEARS πŸ’›πŸ’›πŸ’› Kinders tussen 1 en 2 jaar oud moet 'n 1-stap instruksie kan uitvoer. Dit beteke...
23/05/2026

LANGUAGE STIMULATION TIP 2
1-2 YEARS πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Kinders tussen 1 en 2 jaar oud moet 'n 1-stap instruksie kan uitvoer. Dit beteken daar moet 1 werkwoord in die instruksie wees (bv. Raak aan jou neus.")

Skep dus daagliks geleenthede vir jou kind om instruksies suksesvol uit te voer.

🌿🌿🌿

Children between 1 and 2 years old should be able to follow a 1-step instruction. This means there should be 1 verb in the instruction (e.g. "Touch your nose.")

Create daily opportunities for your child to successfully follow instructions.

LANGUAGE STIMULATION TIP 11-2 YEARS πŸ’›πŸ’›πŸ’› 'n Kind moet 'n item kan identifiseer voordat hy/sy die item se naam sal sΓͺ.Skep...
20/05/2026

LANGUAGE STIMULATION TIP 1
1-2 YEARS πŸ’›πŸ’›πŸ’›

'n Kind moet 'n item kan identifiseer voordat hy/sy die item se naam sal sΓͺ.
Skep dus daagliks geleenthede vir jou kind om items te identifiseer.

πŸ’› Noem minstens 2 items op 'n slag: "Dit is 'n bal. Dit is blokkies."
πŸ’› Vra vir die kind om 'n item te identifiseer: "Gee vir my die bal."
πŸ’› Herhaal daagliks met ander items.

🌿 🌿 🌿

A child must be able to identify an item before he/she will say the name of the item.
Create opportunities for your child to identify items daily.

πŸ’› Name at least 2 items at a time: "This is a ball. These are blocks."
πŸ’› Ask the child to identify an item: "Give me the ball."
πŸ’› Repeat daily with other items.

Oor die volgende paar dae deel ek praktiese wenke om kinders (1-6 jaar) se taalvaardighede by die huis en by die skool t...
18/05/2026

Oor die volgende paar dae deel ek praktiese wenke om kinders (1-6 jaar) se taalvaardighede by die huis en by die skool te stimuleer.

Hou gerus die blad dop en deel dit met iemand!

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Over the next few days, I will share practical tips to stimulate children's (1-6 years) language skills at home and at school.

Please keep an eye on the page and share it with someone!

Ek hoop elke mamma, in enige vorm, is bederf vandag.Gelukkige Moedersdag!πŸ’›πŸ’›πŸ’›
10/05/2026

Ek hoop elke mamma, in enige vorm, is bederf vandag.

Gelukkige Moedersdag!

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Baie dankie vir hierdie wonderlike geleentheid Truidjieland.Dankie vir al julle moeite!πŸ’›πŸ’›πŸ’›
07/05/2026

Baie dankie vir hierdie wonderlike geleentheid Truidjieland.

Dankie vir al julle moeite!

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Praktiese wenke en idees vir spraak-taalontwikkeling! Kom luister gerus na ons praatjie by Truidjieland, 7 Mei @17:00 as...
06/05/2026

Praktiese wenke en idees vir spraak-taalontwikkeling!

Kom luister gerus na ons praatjie by Truidjieland, 7 Mei @17:00 as jy meer hieroor wil weet.
Perfek vir ouers, onderwysers en terapeute.

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Practical tips and ideas for speech-language development!

Come and listen to our talk at Truidjieland, 7 May @17:00 if you want to know more about this.
Perfect for parents, teachers and therapists.

HET JY GEWEET?Stories oor bekende ervarings help kinders om met die storie te identifiseer.Kom luister gerus na ons praa...
05/05/2026

HET JY GEWEET?

Stories oor bekende ervarings help kinders om met die storie te identifiseer.

Kom luister gerus na ons praatjie by Truidjieland, 7 Mei @17:00 as jy meer hieroor wil weet.
Perfek vir ouers, onderwysers en terapeute.

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

DID YOU KNOW?

Stories about familiar experiences help children to identify with the story.

Come and listen to our talk at Truidjieland, 7 May @17:00 if you want to know more about this.
Perfect for parents, teachers and therapists.

04/05/2026

Wil jy meer leer oor interaktiewe stories?

Kom luister gerus na ons praatjie by Truidjieland, 7 Mei @17:00.

Perfek vir ouers, onderwysers en terapeute.

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Do you want to learn more about interactive stories?

Come and listen to our talk at Truidjieland, 7 May @17:00.

Perfect for parents, teachers and therapists.

Gelukkige Werkersdag!Baie dankie aan elkeen wat my praktyk ondersteun en dankie vir die voorreg om deel van julle kinder...
01/05/2026

Gelukkige Werkersdag!

Baie dankie aan elkeen wat my praktyk ondersteun en dankie vir die voorreg om deel van julle kinders se lewens te wees!

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Address

12 Tony Prinsloo Street
Bethlehem
9701

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy:

Share