
23/07/2025
Ons sê nie regtig totsiens nie — net “sien jou binnekort” 🤗
Mia gaan met kraamverlof en ons wens haar al die liefde, rus en sagte oorgange toe vir dié spesiale nuwe seisoen 🤍
Jou passie vir arbeidsterapie en jou hart vir jou pasiënte gaan gemis word in die praktyk, maar ons is só opgewonde vir wat voorlê!
Geniet elke oomblik, Mia. Ons wag met afwagting om vir baba te ontmoet!