07/04/2026
Dankie vir elke afspraak wat bespreek word, elkeen se vertroue, en elke persoon wat iemand anders na ons praktyk verwys 💙
Dis iets wat ons nie as vanselfsprekend aanvaar nie. Agter elke besoek is daar 'n storie, en dit bly vir ons 'n voorreg om deel te wees van elkeen se gehoorreis — om te help, te luister en saam oplossings te vind.
Dankie dat julle ons vertrou 🤍
Indien jy ooit onseker is oor jou gehoor, of net 'n vraag het, is jy altyd welkom om uit te reik.
📞 058 050 3157
📱 066 215 5254
📍 1 Pleinstraat, Bethlehem