14/01/2024
Ek werk saam met Lize Smith, hier is wat sy op n groepie geplaas het..
Hello al die mamma's😊
Ek is van Bethlehem en doen die volgende:
🦋 Spelterapie 3jr- hoërskool
🦋 geregisteerde berader by HPCSA
🦋 skolastiese ondersteuning indien n leerder probleme ervaar.
🦋 Studiemetodes wat werk!!
Ek is ook tans besig met my internskap as psigometris. Ek werk saam met die opvoedkundige sielkundige , Danie Nel, wat meer as 25 jaar ondervinding het en twee praktyke het.
🦋Ons doen alle skolastiese assesserings en diagnose soos ADHD, disleksie, autisme ens.
Ook baie breedvoerige skoolgereedheids assesserings wat meer omvattend is as wat onderwysers mag doen.
Assesserings sluit ook in:
*Vakkeuse
* Loopbaan assessering
*assessering vir aansoek vir konsessies.
Ons gee n deeglike verslag en omdat ons gespesialiseerd is in opvoedkunde kan ons n baie goeie diagnose gee .
Kontak of whatsapp my asb vir n afspraak ❤️
🌻 Goeie nuus, omdat ons gerigestreerd is by HPCSA dek meeste mediese fondse die assessering of u kan van belasting af terugeis.
😊 Sien uit om u en u kind te ontmoet.
Lize Smith * Volg ook my fb blad - Lize Smith Counsellor