Dr Ira Kearns Wellness Clinic

Dr Ira Kearns Wellness Clinic Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dr Ira Kearns Wellness Clinic, Medical Center, 35 Muller Street at Hair Affair, Bethlehem.

08/10/2022
Die praktyk het geskuif na Mullerstraat 35, in dieselfde huis as Hair Affair.  Vir afsprake kontak my asb direk op my se...
05/07/2020

Die praktyk het geskuif na Mullerstraat 35, in dieselfde huis as Hair Affair.
Vir afsprake kontak my asb direk op my selfoon by 0836302076

05/07/2020
18/09/2019

Book your appointment for Medical Weight Loss, Preventative Medicine, Healthy Aging or Hormone Balancing with dr. Chantelle Eybers at 0716248492.

29/08/2019

Look after yourself - life is precious.

02/08/2019

Tyd vlieg!!!! ‘n Jaar is verby.
Baie dankie aan al my bestaande kliënte vir julle ondersteuning. Ek haal my hoed af vir julle deursettingsvermoë en vasbyt!!! Veral gedurende die koue winter maande.

Om die kliniek se 1ste verjaarsdag te vier het ek ‘n paar spesiale aanbiedinge vir Augustus.
👉🏻 10% afslag vir alle nuwe kliënte op eerste konsultasie en voorraad vir 1e maand
👉🏻 10% afslag op Augustus maand se voorraad vir elke bestaande kliënt wat ‘n nuwe kliënt verwys

Vasbyt julle!!! Die lente is om die draai.

20/06/2019

Vir al die dae wanneer jy sommer moedeloos voel
16/06/2019

Vir al die dae wanneer jy sommer moedeloos voel

03/01/2019

As jy na veertig begin fiets ry en taamlik onfiks is moet jy stadig begin. Hier is die maklike oefenprogram wat ek self gevolg het.

03/01/2019

So vir almal wat nou al wou weet:
Hier is daai skrikwekkende ongenaakbare “Before & After” fotos. Dit is die verandering wat in 16 weke van se verfilming plaasgevind het. My doel was om 22kg te verloor. Ek het daarin geslaag om 18.5kg vet teen ‘n baie stadige pas te verloor. Spiermassa is effe (0.5kg) op. Vetpersentasie was aanvanklik 40.3% dit is nou af na 23.8%. In geheel het ek meer as ‘n vyfde van myself verloor.

12/11/2018

Address

35 Muller Street At Hair Affair
Bethlehem
9701

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Ira Kearns Wellness Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr Ira Kearns Wellness Clinic:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category