Marcelle Erasmus Speech- Language Therapists

Marcelle Erasmus Speech- Language Therapists Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Marcelle Erasmus Speech- Language Therapists, Speech Therapist, Bethlehem.

A private practice providing assessment and treatment of adults and pediatric populations with regards to communication and/or swallowing difficulties in the Bethlehem and Harrismith areas.

25/08/2024
26/04/2024

April maand was Outisme bewusmakings maand. Ons is geseรซnd dat Pienkvoet-Pret 'n plek geword het waar elke mamma en baba behoort, ongeag enige verskille in agtergrond, kultuur, of hoe hul manier van dink/die lewe ervaar verskil.

Saam kan ons mekaar ondersteun, by mekaar leer en daar wees vir mekaar.

Baie goeie artikel!
03/04/2024

Baie goeie artikel!

Wat het ons ouers van neurodivergente kinders meer nodig as enigiets anders? ล‰ Gemeenskap wat verstaan dat anders nie ล‰ sinoniem vir minderwaardig is nie, dat inklusiwiteit meer is as blote toleransie en dat dit ล‰ duisend maal oor die moeite werd is om die moeite te doen om insig te kry voordat ....

03/04/2024

๐–๐จ๐ซ๐ฅ๐ ๐€๐ฎ๐ญ๐ข๐ฌ๐ฆ ๐ƒ๐š๐ฒ

Autism Spectrum Disorder is a range of complex disorders of brain development. ASD are brain-based, neurological conditions that have more to do with biology than psychology. They are characterised by -
- difficulties in social interaction
- verbal & non-verbal communication
- repetitive behaviours; and
- differences in sensory perception

Here is a little more information on ASD...

|

10/07/2023

Een van die mites wat daar rondom leesprobleme bestaan is die "Wag-en-Kyk" mite."

๐Ÿ‘‰Dalk is sy net 'n stadige leser.
๐Ÿ‘‰Hy stel net nie belang in lees nie.
๐Ÿ‘‰Sy boetie het ook eers gesukkel, maar hy het gou ingehaal.

Het jy geweet dat daar baie rooi ligte is wat onderwysers en terapeute se antennas laat regop staan?
Het jy geweet dat 'n kind wat langer neem om woorde (bekende en nuwe woorde) te ontsyfer, meer sukkel met leesbegrip en dus ook om te leer?
Het jy geweet dat kinders wat sukkel om woorde te ontsyfer, nie noodwendig Disleksie het nie, en selfs kinders wat met Disleksie gediagnoseer word, kan ook gehelp word.

Maar die sleutel is: Moenie wag nie.
Dit is baie moeilik vir kinders om van agter af in te haal as die agterstand eers begin rek.

Hier is 'n paar Rooi Ligte wat ouers nie moet ignoreer nie

19/06/2023

Speech Language & Hearing Therapists assess, diagnose and treat children and adults presenting with communication, hearing and/or swallowing difficulties.

Address

Bethlehem
9702

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27849006552

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marcelle Erasmus Speech- Language Therapists posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Marcelle Erasmus Speech- Language Therapists:

Share