03/01/2022
2021...
What a blessed year.
We moved to Pellisier and were so blessed that a lot of our old pasiënts follow us there and we gained so many new ones.
Ons is opreg dankbaar vir elkeen van julle wat ons vertrou met jul gesondheid en welstand.
Mag 2022 vol nuwe seëninge wees. Kyk elke dag op en wees dankbaar vir die mense en dinge in jul lewens.