16/04/2026
🔥 VERKOOPSPERSOON GESOEK – BLOEMSKOU 2026 🔥
Ons soek ’n energieke persoon om Mari’s Fudge & Popcorn Brittle by die Bloemskou te verkoop 🍬🔥
📍 Stalletjie verkope (lekker fees vibe!)
📅 23 April – 2 Mei
💰 Kommissie op alle sales
⚠️ Moet woonagtig wees in Bloemfontein
As jy:
✔️ Mense kan praat
✔️ Energie het
✔️ Hou van soetgoed
👉 Dan soek ons JOU!
📲 WhatsApp: +27 66 570 2612
📧 Epos: info@incura.co.za
Kom maak geld en geniet die fees saam met ons! 🎉