
Quintamed
- Home
- South Africa
- Bloemfontein
- Quintamed
Algemene praktisyne General practioners
Reis konsultsies Travel consultations
Immuniserings Immunisations
Address
2 Wag-'n-Bietjiebos Avenue
Bloemfontein
9301
Opening Hours
Monday | 08:30 - 17:00 |
Tuesday | 08:30 - 17:00 |
Wednesday | 08:30 - 17:00 |
Thursday | 08:30 - 17:00 |
Friday | 08:30 - 17:00 |
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Quintamed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Practice
Send a message to Quintamed:
Shortcuts
Category
Quinta-Med
Ons is ‘n gevestigde algemene praktisyn dokters praktyk. Geleë in Pellissier, ‘n woonbuurt in die suide van Bloemfontein.
Ons het ‘n passie vir mense en hulle algemene gesondheid. Dus betrek ons praktyk se dienste die behandeling van kinders tot bejaarde mense, om hulle chroniese toestande te help kontroller, akute siektes en toestande se behandeling, voorkomende medisyne soos reis konsultasies en polis ondersoeke.
Dis vir ons belangrik om mense se gesondheid te beskerm, om daardie rede het ons Reis Mediese sorg deel gemaak van ons praktyk. ‘n Reis mediese konsultasies is veral gefokus op reise na buite Suid-Afrika se grense, maar ook indien jy reis na ander klimate in Suid-Afrika. ‘n Reis konsultasie behels nie net jou Geelkoors immunisasie nie, maar ook die inligting en voorligting om ‘n veilige reis te beplan ten opsigte van jou gesondheid. Advies oor wat die nodige optrede is ingeval van siekte of ongeval tydens jou reis word ook verskaf.
Daarmee saam bevorder ons ander roetine immunisasies soos jaarlikse griep immunisering en roetine siftingsondersoeke.