Genl. De Wet Apteek en Geskenke

Genl. De Wet Apteek en Geskenke 'n Plekkie waar jy nie net jou medisyne kan kom kry nie, maar ook kan kom kies van 'n wye verskeidenheid oulike geskenke.

22/12/2023

Ons ervaar vanaf gistermiddag drie uur af probleme met Entelecom. Ons telefoon is dus van lyn af. Kliënte word steeds aangemoedig om die apteek fisies te besoek.

Indien daar steeds behoefte is vir oproepe of aflewering, kontak gerus 083 272 3552.

Dankie dat u verstaan.

03/10/2023

Ons het hierdie sleutels opgetel by Laerskool Fichardtpark.

Indien dit jou sleutels is, kontak vir Nadia by 071 271 2926.

18/03/2022

Griepinspuitings beskikbaar by Generaal De Wet Apteek @ R150.00
BLOEMFONTEIN

Genl de Wet Apteek is Oop!!!10HO0 tot 1H00Geniet julle Vrouedag❤️❤️❤️
09/08/2021

Genl de Wet Apteek is Oop!!!
10HO0 tot 1H00
Geniet julle Vrouedag❤️❤️❤️

22/05/2021

Kom kuier Maandag by Genl. de wet Apteek ons nuwe
Geskenke is daar!!!
Hulle ht uiteindelik gekom!!!

11/04/2021
Baie geluk aan tannie Dana Kleyn!!!Sy was ons gelukkige Wenner vandag!!!Baie geluk tannie, geniet tannie se Prys!!!
12/03/2021

Baie geluk aan tannie Dana Kleyn!!!
Sy was ons gelukkige Wenner vandag!!!
Baie geluk tannie, geniet tannie se Prys!!!

Voorspoedige Nuwe Jaar!!!Aan Al ons Kliente!!!2020 Was n Jaar wat Ons Nooit sal vergeet nieOns wens julle almal n Voorsp...
31/12/2020

Voorspoedige Nuwe Jaar!!!
Aan Al ons Kliente!!!
2020 Was n Jaar wat Ons Nooit sal vergeet nie
Ons wens julle almal n Voorspoedige 2021!!!
Bestuur en al ons personeel!!!

Voorspoedige Nuwe Jaar!!!Aan Al ons Kliente!!!2020 Was n Jaar wat ons Nooit sal vergeet nie!!!Ons wens Julle Almal n Voo...
31/12/2020

Voorspoedige Nuwe Jaar!!!
Aan Al ons Kliente!!!
2020 Was n Jaar wat ons Nooit sal vergeet nie!!!
Ons wens Julle Almal n Voorspoedige 2021
Bestuur en Al Ons Personeel!!!

Geseende Kersfees aan al Ons Kliente!!!Dankie vir n wonderlike Jaar, n Jaar wat ons nooit sal vergeet nie!!!!Geniet jull...
22/12/2020

Geseende Kersfees aan al Ons Kliente!!!
Dankie vir n wonderlike Jaar, n Jaar wat ons nooit sal vergeet nie!!!!
Geniet julle kersseisoen saam met julle familie en vriende!!!
Veilig wees!!!
Van Die Bestuur en al Ons Personeel❤️❤️❤️

Baie geluk aan Ons Wenner!!!Dankie vir Almal wat deelgeneem het aan Ons " Lucky Draw" Volgende Jaar maak ons weer So!!!!
19/12/2020

Baie geluk aan Ons Wenner!!!
Dankie vir Almal wat deelgeneem het aan Ons " Lucky Draw"
Volgende Jaar maak ons weer So!!!!

Baie geluk Lindie van der Merwe!!!Ons Almal by Genl. de wet apteek is Super Trots op jou!!!Weet hoe hard jy geleer het e...
09/12/2020

Baie geluk Lindie van der Merwe!!!
Ons Almal by Genl. de wet apteek is Super Trots op jou!!!
Weet hoe hard jy geleer het en jy ht jou dood gestress!!!
Baie geluk van Bestuur en personeel!!!
So ook geluk aan jou ma Lucy van der Merwe
Jy is n yster vrou en jou kinders kon nie vir n beter ma vra nie!!!❤️❤️❤️

Address

Barry Richterweg 128
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 10:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Genl. De Wet Apteek en Geskenke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Genl. De Wet Apteek en Geskenke:

Share