My Baby / Baby clinic

My Baby / Baby clinic Borsvoeding ondersteuning
Voeding voorligting
Groei en ontwikkeling
immunisasies
Babamassering

01/06/2024

Who the hell has been hacking my page?!!!!

En so het die groot trek plaasgevind. Die nuwe perseel vir "My baby, baby clinic" is Genl Hertzog str 88, Dan Pienaar. D...
09/01/2021

En so het die groot trek plaasgevind. Die nuwe perseel vir "My baby, baby clinic" is Genl Hertzog str 88, Dan Pienaar. Dit is by die "Family Focus therapy centre". Sien julle daar! 😁

Mammas, julle weet hoe belangrik Kangaroo Mother care is. Ek verkoop nou die Babeeluv stretchy wat ideaal is om jou klei...
02/09/2019

Mammas, julle weet hoe belangrik Kangaroo Mother care is. Ek verkoop nou die Babeeluv stretchy wat ideaal is om jou kleinding in te dra - lekker teen die lyf. Baba voel veilig en gekoester, en jou hande is los om 'n koppie tee te maak! Bestel gerus by my as jy een soek, of as jy een vir 'n swanger vriendin wil koop. Prys is R380.00, en dit is in verskillende kleure beskikbaar. Kontak my gerus by 060 994 5192 as jy een wil bestel. 😁 Sr Ronelle

Dit is weer daardie tyd van die jaar. Griep inspuitings is beskikbaar. Kontak jou naaste kliniek suster of apteek vir me...
04/04/2019

Dit is weer daardie tyd van die jaar. Griep inspuitings is beskikbaar. Kontak jou naaste kliniek suster of apteek vir meer besonderhede. Kry dit vroeër eerder as later.

06/07/2018

Noodhulp klasse word aangebied by "My Baby" babakliniek. Die klas duur 2 uur, en sluit KPR in (vir babas en kinders). Kontak my gerus as julle belangstel by tel no 060 994 5192.

Hallo almal. Ek is 'n versamelpunt vir genoemde skenkings. Kontak my gerus by 060 994 5192. Enige skenking is welkom. Sr...
11/03/2018

Hallo almal. Ek is 'n versamelpunt vir genoemde skenkings. Kontak my gerus by 060 994 5192. Enige skenking is welkom. Sr Ronelle Ferreira

09/03/2018

Goeiemore almal. Ek het betrokke geraak by die "Bless-a-baby" projek. Dit behels produkte in babasakke wat in kraamsale aan mammas gegee word wat niks het nie. Daar word baie staatgemaak op skenkings , bv frokkies, babadoeke, wasmiddels (ma en baba). Enige produkte wat iemand wil skenk kan by my afgegee word. Adres is Bompart str 16, Westdene. My kontak telefoon nommer is 060 994 5192.

Wonderlike aand beleef saam met Mediclinic Bloemfontein. Swangerskap inligting sessie is gehou op Donderdag 15 Februarie...
20/02/2018

Wonderlike aand beleef saam met Mediclinic Bloemfontein. Swangerskap inligting sessie is gehou op Donderdag 15 Februarie 2018. So lekker om al die swanger mammas te sien en hulle opwinding te beleef.

01/02/2018

Alle swanger ouerpare. Kom kuier gerus saam by Mediclinic se inligtingsessie. Op Donderdag 15 Februarie by Leopard and Lace. Skakel Cherise by (051) 404 6894 voor 8 Feb om plek te bespreek.

01/02/2018
21/12/2017

Goeiemore. Net in antwoord op Jennifer se vraag. Ongelukkig nie. Ek vedryf net 'n gesonde baba kliniek. Alles wat met babas te doen het.

HAPPY BIRTHDAY TO ME! Vandag 1 jaar terug het my praktyk afgeskop. Op 2 Oktober trek ek in by Athlonestr  7 by dr Sonia ...
01/10/2017

HAPPY BIRTHDAY TO ME! Vandag 1 jaar terug het my praktyk afgeskop. Op 2 Oktober trek ek in by Athlonestr 7 by dr Sonia Hattingh en kie. Ons het heerlike tye heleef. Baie dankie dat julle my met ope arms ontvang het. Dit was heerlike tye. Tans is ek hy Bompartstr 26, by dr Elize v Heerden. Dankie dr dat jy my ook ontvang het. Ons paadjie saam begin nou. Dankie vir elke mamma en pappa wat my vertrou met hulle kisbare skepseltjie/s. Julle is die ouens wat van my bedryf 'n sukses maak. "My Baby baby clinic" het gekom om hopelik lank te bly.

10/09/2017

Babamasseer kursus begin Woensdag 13 Sept om 10.30. Kontak my as jy belangstel by tel 060 994 5192. Hoe jonger die baba, hoe beter. Kom geniet die kursus saam met ander mammas en babas.

My Baby, baby clinic had a change of address. The move took place on Monday, 31st July. The new address is Bompart str 1...
01/08/2017

My Baby, baby clinic had a change of address. The move took place on Monday, 31st July. The new address is Bompart str 16, Westdene.

12/07/2017

Net 'n regstelling. Die kontak nommer vir die Bytjiesalf is 060 994 5192

Wonderlike produkte - veral vir brandboudjies en ekseem. Kan by my gekoop word. Kontak my gerus by 069 994 5192.
10/07/2017

Wonderlike produkte - veral vir brandboudjies en ekseem. Kan by my gekoop word. Kontak my gerus by 069 994 5192.

16/03/2017

Dis weer sulke tyd. Onthou asb julle griep inspuitings. Dit is werklik waardevol. Spuite word volgende week vrygestel. Doen asb navraag by jou naaste kliniek of apteek.

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Baby / Baby clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to My Baby / Baby clinic:

Share

Category