22/04/2026
π Baie geluk aan ons slim wenners! π
LenΓ© Greyling, AlbΓ© le Roux en Hendrien van der Schyff π
Daai paaseier-raaisel het vir baie mense βn kopseer gegeeβ¦ maar julle het duidelik vinnig die regte medisyne gekry ππ
Die antwoord was natuurlik Paracetamol (oftewel Panado π)
Dankie aan almal wat deelgeneem het! Hou ons dop vir nog pret, pryse en dalkβ¦ nog βn breinbreker of twee π§ β¨