16/04/2026
Siesta word opgeknap en mooi gemaak! Dankie solank aan Letsia Kruger, wat saam met haar werkers, Cedric Seitisho en Thabang (Happy) Phirinyane die tuin en parkering langs die kantoor verander in 'n splinternuwe en pragtige area!
Hou hierdie spasie dop as julle wil sien hoe dit lyk as dit klaar is. Ons kan nie wag nie! ๐ค๐