Monique's Health & Beauty

Monique's Health & Beauty Do you want too spoil yourself or someone with a Gift Voucher!.This is a place too Recharge those Ba Skin Care,Massages,Manicures,Pedicures.Waxing ect,ect!

Have a look at the price list for all treatments!

My prentjie vir die dag ....mmmMag God die persoon wat so baie bitterheid en swart haat in sy siel het tog net die lig w...
15/06/2021

My prentjie vir die dag ....mmm

Mag God die persoon wat so baie bitterheid en swart haat in sy siel het tog net die lig wys en geregtigheid geskiet.

Amper 10 jaar se harde werk en insit op iets goed in 'n uur of 2 vernietig tot basies niks.

Struikelblokke sal daar wees,'n dun paaitjie was nog nooit die maklike een nie,maar met krag van bo en die "amazing" ondersteuning van almal in die gemeenskap sal ek nie gaan lê nie.
Die lig sal weer skyn.
Dit belowe hy.

Baie dankie vir al die boodskappe en ondersteuning wat ek ontvang het die afgelope 24 uur.

Monique ###

25/11/2020

Kennisgewing!
Die salon sal die volgende Maandae oop wees 30 Nov. 7 Des. 14 Des.

Ek sluit Vrydag 18 Des 2020 en sal weer terug wees Dinsdag 5 Jan 2021.🌸
Ek is reeds vol geboek vanaf 9 Desember.

1 October 2020 till 30 September 2021
29/09/2020

1 October 2020 till 30 September 2021

20/06/2020

More
Goeie nuus....💅
Ek is van Maandag 22 Junie weer oop. 😁

Ek het dit goed gedink om vir die volgende 2 tot 4 weke op Maandae ook oop te wees om almal so gou as moontlik te probeer in pas. (afhangende van afsprake en aanvraag)
Daarna sal ek terug keer na gewone dae en ure.

Neem asb kennis dat daar n hele paar nuwe Covid reels is en ons dit asb moet na kom.

💅Groete Monique💅

Environ Pryslys
02/05/2020

Environ Pryslys

02/05/2020

Kennisgewing💅

Ongelukkig is die Skoonheids en die Haarkapsters volgens ons land nie n essential nie.😞
Hulle het ons in Level 1 van Lockdown geplaas.
Wat beteken geen behandelinge sal gedoen kan word tot en met ons in level 1 is nie.(Salon en huisbesoeke )
Hulle se ons kan nie fisiese aanraking vermei nie dus is dit die rede hier voor.
Ek hou almal verder op hoogte indien iets verander. 🙏🏻

Ek het wel die groen lig gekry om Produkte te kan bestel en te verkoop,(ook nie grimeering nie, maar wel Environ se Skoonheids reeks en Hannon se haar sorg reeks.)😁

Julle is welkom om my te kontak as julle iets soek.Ek kan in die dorp aflewer en vir die wat buite die dorp bly kan ons n alternatiewe reeling voor kry.

💡Environ het ook hulle prysverhoging van 1 April 2020 eers verleng tot verder kennisgewing. Ek stuur aan julle die huidig pryslys ook uit.

Groete Monique💅

28/04/2020

Allow a licensed beauty professional to perform a beauty service/ privately with one client in the salon / per stylist at a time Starting as of Friday, May 1, 2020. All necessary precautions and sanitation protocols approved by the government and the local Board of Health will be followed. Our indus...

05/11/2018

Please note.
Salon will be open till 20 Desember 2018 this year.Before closing for the Festive season.

OPEN from 8 January 2019.

Will allso be open Monday 3 Des.
10 Des. and
17 Des.
Please make sure to book now for the month of Desember this year to prevent disappoint ment.
###

18/03/2017

TruPlenish launches in South Africa and Namibia tonight. Don't miss the Webinar at 9pm. Dr Steve Nugent will tell you all you need to know about this incredible, life changing product.

Address

Bonnievale Main Road 63
Bonnievale
6730

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Monique's Health & Beauty posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Monique's Health & Beauty:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram