24/12/2025
Geseënde Kersfees aan al ons kliente,
Mag julle feesgety gevul wees met liefde, lag en saamwees. Mag elke dag vir julle vreugde bring in die jaar wat voorlê.
Met baie liefde Drommedaris Apteek 🎄❤️