VVA Huis Maranata

VVA Huis Maranata By Huis Maranata word inwoners met liefde versorg.

Huis Maranata het op 1 Nov ń heerlike Langtafel ete gehou.Ons inwoners was die eregaste!Baie dankie vir almal teenwoordi...
09/11/2025

Huis Maranata het op 1 Nov ń heerlike Langtafel ete gehou.
Ons inwoners was die eregaste!
Baie dankie vir almal teenwoordig en die bydraes ontvang.

So word daar oefeninge gedoen op Dinsdae en Donderdae by Huis Maranata. Ons opregte dank aan Cornel van den Berg wat tyd...
21/10/2025

So word daar oefeninge gedoen op Dinsdae en Donderdae by Huis Maranata. Ons opregte dank aan Cornel van den Berg wat tyd afstaan vir ons!

Counterpoint Acapella groep tree vanaand op ten bate van Huis Maranata. Hulle het ons inwoners kom bederf met ń voorsmak...
06/09/2025

Counterpoint Acapella groep tree vanaand op ten bate van Huis Maranata. Hulle het ons inwoners kom bederf met ń voorsmakie

04/07/2025

Huis Maranata bak pannekoek vandag!

05/05/2025
Vandag is ons dankbaar, so dankbaar vir ons Bothaville gemeenskap. Vrywilligers het opgedaag, ingespring en begin help w...
26/02/2025

Vandag is ons dankbaar, so dankbaar vir ons Bothaville gemeenskap. Vrywilligers het opgedaag, ingespring en begin help waar ookal nodig was.
Baie dankie vir jul tyd en liefde wat hier gesaai is vandag. Maranata waardeer jul!!

Op Saterdag 15 Februarie, was Huis Maranata genooi vir n uitstappie na Vlaklaagte, die plaas van Johan en Marie-Louise H...
17/02/2025

Op Saterdag 15 Februarie, was Huis Maranata genooi vir n uitstappie na Vlaklaagte, die plaas van Johan en Marie-Louise Hoffman.
Was n heerlike ontspanne dag, almal het die voëls, ganse en eende geniet en die visse kon ook gevoer word.
Ons het 'n heerlike braaivleis ete geniet. Ons het dit almal geniet!!
Baie dankie ook aan NG Meyerhof se bussie wat ons gehelp het met die vervoer.

Ons kombuis personeel het ons inwoners bederf met 'n spesiale Valentynsdag ete.
17/02/2025

Ons kombuis personeel het ons inwoners bederf met 'n spesiale Valentynsdag ete.

Met Valentynsdag is ons inwoners so lekker bederf!Baie dankie vir Aztec Spur, vir jul groot bederf met heerlike platters...
17/02/2025

Met Valentynsdag is ons inwoners so lekker bederf!
Baie dankie vir Aztec Spur, vir jul groot bederf met heerlike platters. Inwoners het heerlik gesmul.
Ons waardeer jul betrokkenheid by Huis Maranata.

Vandag is dit Blok C se b***t vir voetspa bederf!!
13/11/2024

Vandag is dit Blok C se b***t vir voetspa bederf!!

Ons inwoners ontvang vandag spesiale aandag, met ʼn heerlike voetspa behandeling.  Dankie vir ons personeel wat die ekstr...
12/11/2024

Ons inwoners ontvang vandag spesiale aandag, met ʼn heerlike voetspa behandeling. Dankie vir ons personeel wat die ekstra myl loop om vir ons inwoners die beste te bied.

Address

23 Van Zyl Street
Bothaville
9660

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VVA Huis Maranata posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram