Suideroord Tehuis vir Bejaardes

Suideroord Tehuis vir Bejaardes ACVV Bredasdorp Suideroord Tehuis vir bejaardes huisves in totaal ongeveer 165 ouer persone. Profes

Kom ons raak deel van hierdie geleentheid.
20/04/2026

Kom ons raak deel van hierdie geleentheid.

10/04/2026
16/12/2025
31/10/2025
18/09/2025

Moeg maar tevrede! Ek d**k dit is hoe ons voel na die afloop van Nampo 2025.
Ons kan nie genoeg dankie sĂȘ vir almal wat ons hande gevat het om van Nampo 2025 'n reuse sukses te kon maak nie.
Baie dankie aan elke liewe vrywilliger en personeellid wat saamgewerk het van vroeg tot laat, sonder julle sou ons dit nie kon doen nie.
Dit is 'n voorreg om deel te wees van die Bredasdorp gemeenskap.
Baie dankie ook aan die Nampo organiseerders vir die geleentheid. Suideroord Bestuur

Address

Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

0284241080

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suideroord Tehuis vir Bejaardes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share