30/04/2026
Seisoene / Seasons: Herfs / Autumn ๐
Vandag het ons kreatief geraak met die kleure van herfs!Ons het blare gebruik om te verf en pragtige kunswerke geskep. ๐จ
Today we explored Autumn by using leaves to paint and create beautiful artwork!
๐ Hierdie aktiwiteit help leerders om:โข Kreatief te dinkโข Fyn motoriese vaardighede te ontwikkelโข Die natuur te waardeer
๐ This activity helps learners to:โข Be creativeโข Develop fine motor skillsโข Appreciate nature
Ons is so trots op ons klein kunstenaars! ๐