De Bruto Oogkundiges/Optometrist

De Bruto Oogkundiges/Optometrist Optometrist

Hier is bietjie meer oor ons EasyView Multifokaal lense...
22/04/2026

Hier is bietjie meer oor ons EasyView Multifokaal lense...

Het jy geweet? Nie alle lense is dieselfde nie 👀Die regte lense kan ’n groot verskil maak in hoe jy sien én voel deur di...
16/04/2026

Het jy geweet? Nie alle lense is dieselfde nie 👀

Die regte lense kan ’n groot verskil maak in hoe jy sien én voel deur die dag.
Ons kies ons lense sorgvuldig sodat jy kan staatmaak op goeie kwaliteit, minder oogmoegheid en beter gemak.

Kom kuier gerus – ons help jou graag om die perfekte pas te kry 🤓

📚✨ Sterkte met Kwartaal 2! ✨👓Ons wens al ons leerders, ouers en onderwysers baie sterkte toe met die nuwe skoolkwartaal....
08/04/2026

📚✨ Sterkte met Kwartaal 2! ✨👓
Ons wens al ons leerders, ouers en onderwysers baie sterkte toe met die nuwe skoolkwartaal. Mag dit ’n suksesvolle en produktiewe tyd wees!
Het jy geweet? 👀
Goeie sig speel ’n groot rol in jou kind se akademiese prestasie. Baie leerprobleme kan eintlik verband hou met sigprobleme – en kinders besef dit nie altyd self nie.
🔍 Tekens om voor op te let: • Sukkel om die bord te lees
• Hou boeke baie naby aan die oë
• Gereelde hoofpyne
• Konsentrasieprobleme
’n Gereelde oogtoets kan help om vroegtydig probleme op te spoor en jou kind die beste kans te gee om te presteer.
📅 Maak vandag nog ’n afspraak – ons help graag!

03/04/2026
World Optometry Week 2026...
26/03/2026

World Optometry Week 2026...

Too low? ❌Just right? ✅The right fit = better vision and comfort. 👓✨And remember — always use both hands to remove your ...
16/03/2026

Too low? ❌
Just right? ✅
The right fit = better vision and comfort. 👓✨
And remember — always use both hands to remove your glasses to keep your frames properly aligned and lasting longer.
Pop in for a professional frame adjustment today!

Vandag het ’n baie spesiale en ongelooflik oulike pasiënt van ons kom kuier – al die pad vanaf “Mars”! 😉 En dít is haar ...
03/03/2026

Vandag het ’n baie spesiale en ongelooflik oulike pasiënt van ons kom kuier – al die pad vanaf “Mars”! 😉 En dít is haar vervoermiddel op Mars!

Sy is ’n groot bok vir sports. 23 Jaar gelede was sy in ’n motorongeluk wat haar verlam gelaat het, maar as jy haar ontmoet, sal jy dit nooit as ’n beperking sien nie. Sy straal net pure lewenslus uit!

Sy was só opgewonde om vir my haar fiets te kom wys. Adri trek nou van Potgietersrus na Bronkhorstspruit en sê sy ry orals rond met haar fiets. Niks hou haar terug nie!

Wat ’n inspirasie. Verlam, ja – maar sy sê dit stop haar glad nie om die lewe voluit te geniet nie.

Oulikste vroutjie. 💛

Dankie Adri ons De Bruto span het jou so geniet vandag. 😎

Address

43 Kruger Street
Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:30

Telephone

+27139351465

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Bruto Oogkundiges/Optometrist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to De Bruto Oogkundiges/Optometrist:

Share

Category