Luzelle du Plooy Arbeidsterapie/Occupational Therapy

Luzelle du Plooy Arbeidsterapie/Occupational Therapy Pediatriese Arbeidsterapie Praktyk / Paediatric Occupational Therapy Practice

02/12/2025
04/12/2024
29/05/2024

Hoekom is magietyd belangrik? ๐ŸŒˆ
Magietyd kan toegepas word vanaf geboorte maar is nie beperk net tot babas nie. Dit is voordelig vir kleuters en laerskool kinders om ook baie magietyd te doen.

Kom maak 'n draai by iPlay! ๐Ÿงฎ

โœ‰๏ธ โ€” iplay.terapie@gmail.com
๐Ÿ“ โ€” 14A Zuid Straat, Middelburg

08/05/2024

Sensoriese Integrasie vs Sensoriese Stimulasie ๐ŸŒˆ

Kom maak 'n draai by iPlay! ๐Ÿงฎ

โœ‰๏ธ โ€” iplay.terapie@gmail.com
๐Ÿ“ โ€” 14A Zuid Straat, Middelburg

Wikkelvingers @ Bultfontein kleuterskool  ๐Ÿฅณ๐Ÿ‘‹
22/04/2024

Wikkelvingers @ Bultfontein kleuterskool ๐Ÿฅณ๐Ÿ‘‹

Wikkelvingers het vandag amptelik afgeskop by Bulftontein kleuterskool!!! Ons vingers het behoorlik gewikkel!
08/04/2024

Wikkelvingers het vandag amptelik afgeskop by Bulftontein kleuterskool!!!

Ons vingers het behoorlik gewikkel!

03/04/2024

Tas sensitiwiteit is 'n algemene verskeining in baie kinders. Dit word baie keer gekenmerk as kinders wat vuilspel vermy, nie hou van persoonlike higiรซne soos hare was of naels knip, hulle hou nie van groepe mense of in rye staan nie en hou ook nie van spesifieke klere of om kaalvoet te wees.

Tas sensitiwiteit kan verbeter, daarom beveel ons aan laat jy ons kontak indien jy enige van hierdie kenmerke in jou kind raaksien.

Kom maak 'n draai by iPlay! ๐Ÿงฎ

โœ‰๏ธ โ€” iplay.terapie@gmail.com
๐Ÿ“ โ€” 14A Zuid Straat, Middelburg

16/02/2024

Wanneer om jou kind te bring vir Arbeidsterapie ๐ŸŒž
Kontak ons vandag vir 'n volledige evaluasie! ๐Ÿ“‹

Kom maak 'n draai by iPlay! ๐Ÿงฎ

โœ‰๏ธ โ€” iplay.terapie@gmail.com
๐Ÿ“ โ€” 14A Zuid Straat, Middelburg

16/02/2024

Moontlike tekens van Outisme ๐Ÿ”ด๐ŸŸ ๐ŸŸก๐ŸŸข๐Ÿ”ต๐ŸŸฃ
Kontak ons vandag vir 'n volledige evaluasie! ๐Ÿ“‹

Kom maak 'n draai by iPlay! ๐Ÿงฎ

โœ‰๏ธ โ€” iplay.terapie@gmail.com
๐Ÿ“ โ€” 14A Zuid Straat, Middelburg

Address

Bultfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Luzelle du Plooy Arbeidsterapie/Occupational Therapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Luzelle du Plooy Arbeidsterapie/Occupational Therapy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram