
20/08/2025
Well done Anneline! We are proud of how God's love pours out of you and spreads to all those around you!
GASSPREKER TYDENS SAALBYEENKOMS
Ons graad 1 tot 7 leerders was gister bevoorreg om een van Calitzdorp se bekende gesigte in ons midde te hê.
Me. Anneline Tarentaal het ons saalbyeenkoms met die tema, "liefde" behartig. Dankie dat u die boodskap so prakties en eenvoudig as moontlik aan ons leerders oorgedra het. Ons waardeer dit opreg!
"As jy nie liefde in jou hart het nie, sal jy daagliks rondloop met bitterheid en jou gesigsuitdrukking sal wees soos iemand wat sy/haar gesig trek tewyl hy/sy besig is om ñ suurlemoen te eet."
Kom ons poog om elke dag met liefde in ons harte rond te loop!