05/03/2026
Die Kapenaar Muhammad Junaid Chafeker (42) het homself ge-kung fu al die pad tot in gevegsport se Hall of Fame! Nou pryk sy naam langs legendes soos Bruce Lee en Jackie Chan. Sy pa het kleintyd al sy potensiaal raakgesien, vertel Muhammad. "Ek d**k terug aan daardie seuntjie van die Kaap wat uit nederige omstandighede begin het Daardie reis het nou sy plek in die geskiedenisboeke gevind. Ek is dankbaar, en ek dank die Allerhoogste." Lees sy inspirerende storie in die nuutste Kuier, of hier: π
https://www.netwerk24.com/kuier/kapenaar-kung-fu-hom-al-ie-pad-tot-in-gevegsport-se-hall-of-fame-20260218-1324
πΈ: Verskaf