Paradyspark Sorgeenheid

Paradyspark Sorgeenheid Ons missie is om kwaliteit verpleegsorg aan bejaardes te gee.

27/01/2025

Ons het pos vir 'n Geregistreerde Verpleegkundige / Stafverpleegster. Stuur 'n verkorte CV aan Sr. Barnardo by carina@barina.co.za. Posaanvaarding : 1 April 2025. Ons gaan net op cv's per epos reageer.

Die versorging van verswakte bejaardes is ons passie. Gemoedsrus vir families waarborg ons. Ons Sorgeenheid is geregistr...
24/10/2024

Die versorging van verswakte bejaardes is ons passie. Gemoedsrus vir families waarborg ons. Ons Sorgeenheid is geregistreer by die Departement Maatskaplike Ontwikkeing.

07/10/2024
06/10/2024

No vacancies available. Geen poste is tans beskikbaar nie.

Heerlike buite aktiwiteite met ons inwoners. Die inwoners geniet die lente-son.
04/10/2024

Heerlike buite aktiwiteite met ons inwoners. Die inwoners geniet die lente-son.

Ons senior burgers geniet die balspel en koördinasie oefeninge baie.
05/05/2021

Ons senior burgers geniet die balspel en koördinasie oefeninge baie.

Ons inwoners geniet die buitelug en stappies na die COVID-19 inperking. Spesiale aandag word gegee aan fisiese aktiwitei...
20/04/2021

Ons inwoners geniet die buitelug en stappies na die COVID-19 inperking.

Spesiale aandag word gegee aan fisiese aktiwiteite.

Barina Verpleegsorg skep 'n huislike atmosfeer vir ons inwoners.
14/04/2021

Barina Verpleegsorg skep 'n huislike atmosfeer vir ons inwoners.

Address

Arauna Road, Arauna, Brackenfell
Cape Town
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paradyspark Sorgeenheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Paradyspark Sorgeenheid:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category