Klein - Stellenberg

Klein - Stellenberg 🍀 Natuurlike produkte gemaak van 100% essensiële olies vanaf die natuur. Vir die hele familie🍀

24/09/2025

✨ Morning Declaration of Faith (Inspired by Megan)

Today, I walk into my salon with joy and expectation—not just to do nails, but to co-create with God. I thank Him for the gift of my hands, my passion, and the clients He’s entrusted to me. I am not here by accident. I was created with intention, and I am living in that purpose.

Even when money is tight or life feels uncertain, I am grounded in the truth: God is with me. He’s revealing who I am, showing me my worth, and guiding me into greater things. His plans are bigger than I can imagine, and I trust that everything is busy falling into place.

Nothing is too broken, too lost, or too hard for Him to restore. I believe in miracles, in growth, and in the journey ahead. I am blessed, I am valuable, and I am walking in faith—one nail set, one prayer, one step at a time.
🙏

FYNBOS & WINTERBLOMKlein se Fynbos & Winterblom geur is ’n huldeblyk aan Suid-Afrika se unieke natuur en ryk erfenis.Hie...
24/09/2025

FYNBOS & WINTERBLOM

Klein se Fynbos & Winterblom geur is ’n huldeblyk aan Suid-Afrika se unieke natuur en ryk erfenis.

Hierdie Erfenisdag vier ons alles wat eie is aan Suid-Afrika — van die kole op die vuur tot die geure uit ons veld. Met Fynbos & Winterblom bring ons ’n bietjie van Suid-Afrika se veld in jou hande — natuurlik, uniek en mooi soos net ons land kan wees.

24/09/2025

🎓💅 MATRIC BALL ALERT — PARENTS, THIS ONE’S FOR YOU! 💅🎓
Meg’s Nail Bar is rolling out the red carpet for your Matric star 🌟

Not only are we running a Matric Nail Special to make sure your child’s hands are picture-perfect for the big night…
We’ve teamed up with a luxury car hire service — from vintage classics to head-turning sports cars 🏁🚘

💥 One-stop glam: Nails + Ride = Unforgettable Entrance 💥

📍 Limited slots available — let’s make their Matric Ball a moment of glory, elegance, and style!
📞 Book now via WhatsApp: 076 162 7593 | https://www.fresha.com/p/megan-mostert-5805596?share=true&pId=2592034
📅 Specials valid until MATRICS BALL IS OVER
📍 Location: Meg’s Nail Bar, YOUR HOME OR WELGEMOED.

Let’s give them the send-off they deserve — with all the grace, glam, and God-given confidence 🙌

Klein se HanderoomKoeke – Luuksheid wat in jou hande smeltMet Kakao- en Sheabotter + Klapperolie is dit ñ ryk, romerige ...
24/09/2025

Klein se HanderoomKoeke – Luuksheid wat in jou hande smelt

Met Kakao- en Sheabotter + Klapperolie is dit ñ ryk, romerige bederf! Jou liggaamstemperatuur laat die HanderoomKoek smelt tot ’n botterige room wat jou hande en vel sag, gevoed en pragtig versorg agterlaat.

Ons kliënte gebruik selfs hierdie romerige bederf op seer en droë hakke! Bonus: ’n Klein bietjie gaan ’n lang pad, so jou HanderoomKoek hou sommer ekstra lank.

Beskikbaar in ñ verskeidenheid van geure. Bestel direk by my as ñ Klein agent.

Kom sit ons maak ñ TEEtjie...Ons Tee Boks is die perfekte kombinasie van geure, geurigheid en geselligheid – ideaal om j...
06/09/2025

Kom sit ons maak ñ TEEtjie...

Ons Tee Boks is die perfekte kombinasie van geure, geurigheid en geselligheid – ideaal om jouself óf iemand spesiaal mee te verras.

Wat is in die Teeboks?
- 4 x BADTee sakkie
- Proe-pakkie Klein Tee
- Tee “Strainer”
- Hibiscus houertjie
- Rooibos & Kaneel HANDEroom koek

Alles pragtig verpak en toegedraai vir slegs R180.00 per boks!

Ns. Hoe gebruik jy die Hibiscus?
🌺 Hibiscus in tee word gewoonlik soos los tee-blare gebruik. Hier’s hoe jy dit kan gebruik:

1. Skep in jou strainer – Sit ’n teelepel of twee gedroogde hibiscusblommetjies in jou tee-strainer.
2. Gooi warm water oor – Laat dit trek in kookwater vir 5–10 minute, afhangend van hoe sterk en suur jy dit wil hê.
3. Geniet warm of koud – Jy kan dit soos gewone kruietee warm drink, of laat afkoel en ys bysit vir ’n heerlike verfrissende ystee.
4. Ekstra bederf – Voeg ’n bietjie heuning of ’n skeut vars lemoensap by vir ’n unieke smaak.

🌺 Hibiscus gee jou tee ’n pragtige pienk-rooi kleur en ’n lekker verfrissende, effens suur smaak.

06/09/2025
🪻BIETJIE OMGEE🪻Ons OMGEE BOKS bring vir jou die perfekte bederf: Vanielje Lyfbotter vir ñ sagte vel, ’n geurige Roos See...
06/09/2025

🪻BIETJIE OMGEE🪻

Ons OMGEE BOKS bring vir jou die perfekte bederf: Vanielje Lyfbotter vir ñ sagte vel, ’n geurige Roos Seepkoek, ’n Bessiebos badtee-sakkie én 100ml Liefde&Laventel Badmelk. Alles wat jy nodig het om jou te laat ontspan en jou vel te laat straal.

Gee jouself of ñ geliefde ’n boks vol liefde en sorg – want almal verdien ’n bietjie omgee & bederf 💜

kleinbederf

Hier volg nog produkte in die geure waarin dit gaan BLY
06/09/2025

Hier volg nog produkte in die geure waarin dit gaan BLY

WAT BLY... en wat GLY... 🌸🌼Met die opwinding van 'n nuwe seisoen, nie net Lente nie, maar ook by Klein met soveel nuwe e...
06/09/2025

WAT BLY... en wat GLY... 🌸🌼

Met die opwinding van 'n nuwe seisoen, nie net Lente nie, maar ook by Klein met soveel nuwe en opwindende dinge wat voorlê, is dit tyd om so paar ou vriende te groet by ons produkte ook.

Soos julle reeds weet word ons nuwe Klein Katalogus binnekort vrygestel.

Alhoewel al ons geure wel nou en dan steeds kom kuier in Maand-brosjures en Maandbokse, deel ons graag met julle die geure wat ons in die 2026 Katalogus HOU, oor die volgende paar dae sodat jy nog genoeg van jou ou-gunstelinge kan kry, indien hy nie op die lysie is nie 🤗

LW, alles in die 2026 Katalogus sal altyd beskikbaar wees, dit is ons topverkopers. Maandbrosjure produkte is wel soms beperkte hoeveelhede, soos dit aangedui word.

Sê TOTSIENS vir kopluise!Geen ouer hou van daardie paniek as die skool sê: “Daar’s kopluise in die skool!” 🙈Ons Kopkrapp...
06/09/2025

Sê TOTSIENS vir kopluise!

Geen ouer hou van daardie paniek as die skool sê: “Daar’s kopluise in die skool!” 🙈

Ons Kopkrapper Essensiële Olie mengsel is jou natuurlike geheime wapen – sag op jou kind se kopvel en hare, maar taai op luise!

Hoekom werk dit so goed?
🌿 Tea Tree, Laventel, Peppermint & Roosmaryn Essensiële Olies versteur die luise se asemhaling en maak dit vir hulle onmoontlik om in hare te oorleef.
🌿 Boonop gee dit jou kind se hare ’n skoon, vars geur – en gesonder g***s.

Maklik om te gebruik:
✔️ Voeg 5–7 druppels in jou gewone sjampoe en was hare soos gewoonlik.
✔️ As haarolie: Meng 2 druppels met 1 eetlepel draerolie (Soos bv Druiwepit-olie of Klapperolie), laat dit vir 10–20 min op, en was uit.

Kry jou Klein Kopkrapper NOU vir slegs R150.00

HERLEEF'n Sprankelende geur van Lemmetjie, Sitroengras en Gemmer – vars, opgewek en verkwikkend.Dis meer as ’n geur… dis...
06/09/2025

HERLEEF
'n Sprankelende geur van Lemmetjie, Sitroengras en Gemmer – vars, opgewek en verkwikkend.

Dis meer as ’n geur… dis ’n gevoel van nuwe lewe...

Address

Stellenberg
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein - Stellenberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Klein - Stellenberg:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram