07/12/2025
Ons het ’n fantastiese pasiënte-ondersteuningsdag gehad vol skaterlag saam met die ongelooflike Marion Holm! 🤩💚
Sy het maar weer bewys dat lag die beste medisyne is! 😂✨
Baie dankie aan elkeen wat die dag saam met ons kom geniet het — julle het dit besonders gemaak! 🙌💚🎉