Die Burger Gesond

Die Burger Gesond Gesond! is Die Burger se gesondheidsbylae wat twee keer per maand verskyn met interessante leesstof.

👨 Erektiele disfunksieEreksieprobleme is iets wat by baie mans voorkom, maar dit is nie einde van die wêreld nie. Daar i...
20/04/2026

👨 Erektiele disfunksie

Ereksieprobleme is iets wat by baie mans voorkom, maar dit is nie einde van die wêreld nie. Daar is baie stappe wat jy kan volg om die probleem op te los.

➡️ Vacuhealth deel meer oor hoe jy erektiele disfunksie kan hokslaan.
Vacuhealth

Ereksieprobleme is iets wat by baie mans voorkom, maar dit is nie einde van die wêreld nie. Daar is baie stappe wat jy kan volg om die probleem op te los en selfs apparate om erektiele disfunksie hok te slaan.

LEES GRATIS | Daghospitale 🏥Prosedures wat vroeër jare hospitalisering vir dae vereis het, kan nou binne enkele ure afge...
17/04/2026

LEES GRATIS | Daghospitale 🏥

Prosedures wat vroeër jare hospitalisering vir dae vereis het, kan nou binne enkele ure afgehandel word – ’n ontwikkeling wat daghospitale se rol in Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel laat groei.

➡️ Die Daghospitaalvereniging van Suid-Afrika vertel oor die voordele van daghospitale.
Cure Day Hospitals

Prosedures wat vroeër jare hospitalisering vir dae vereis het, kan nou binne enkele ure afgehandel word – ’n ontwikkeling wat daghospitale se rol in Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel laat groei.

🗞️ Moenie Gesond in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!🏥 DaghospitaleDaghospitale bied ’n gefokusde goedkoper altern...
17/04/2026

🗞️ Moenie Gesond in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!

🏥 Daghospitale
Daghospitale bied ’n gefokusde goedkoper alternatief vir geskikte prosedures.

🩺 Algemene gesondheid
Ereksieprobleme is iets wat by baie mans voorkom, maar dit is nie einde van die wêreld nie.

💉 Griepseisoen
Vanjaar se griepseisoen het ongewoon vroeg begin, met die bykomende uitdaging dat respiratoriese sinsitiale virus (RSV) ook gelyktydig sirkuleer.

📲 LEES MEER HIER: https://www.netwerk24.com/dieburger/bylaes/gesond

Ons volgende uitgawe verskyn op Vrydag 8 Mei 2026.

Niersiekte 🩺Kenners waarsku dat niersiekte dikwels stil ontwikkel, maar groot gevolge vir die hart en algemene gesondhei...
10/04/2026

Niersiekte 🩺

Kenners waarsku dat niersiekte dikwels stil ontwikkel, maar groot gevolge vir die hart en algemene gesondheid kan hê.

➡️ Ingrid Singels, mededirekteur van Scientific by Pharma Dynamics, deel meer.

In die weeklikse Gesond-podsending op Netwerk24 se Klankgolwe gesels Malani Venter met Ingrid Singels, mededirekteur van Scientific by Pharma Dynamics, oor chroniese niersiekte en die noue verband tussen nier-, hart- en metaboliese gesondheid.

Worteldag 🥕Wortels mag eenvoudig lyk, maar hul waarde lê in daardie eenvoud. Met die regte voorbereiding kan dit voeding...
07/04/2026

Worteldag 🥕

Wortels mag eenvoudig lyk, maar hul waarde lê in daardie eenvoud. Met die regte voorbereiding kan dit voeding en geur op ’n toeganklike, gesonde manier na jou etenstafel bring.

➡️ Mathew Williams, hoofsjef by Ristorante Pappa Grappa in Simondium, deel wenke oor hoe jy wortels deel van jou dieet kan maak.

Wanneer laas het jy werklik gedink oor die wortels op jou bord? Hierdie gewone groente, wat so maklik vergeet word tussen die ander bestanddele, het eintlik ’n kragtige voedingskrag wat jou liggaam op verskeie maniere ondersteun.

LEES GRATIS | Troeteldiervoeding 🐩Van die eerste oomblik dat jy ’n nuwe hondjie of katjie kry, lê daardie troeteldier se...
03/04/2026

LEES GRATIS | Troeteldiervoeding 🐩

Van die eerste oomblik dat jy ’n nuwe hondjie of katjie kry, lê daardie troeteldier se gesondheid in jou hande en dit is dus belangrik dat hulle die regte voedingswaarde inkry en nie iets giftig inneem nie.

➡️ Nicole Teuchert, voedingkundige van AVI Products,
deel slimmer troeteldierkoskeuses.
Ideal Pet Food

Van die eerste oomblik dat jy ’n nuwe hondjie of katjie kry, lê daardie troeteldier se gesondheid in jou hande en dit is dus belangrik dat hulle die regte voedingswaarde inkry en nie iets giftig inneem nie.

LEES GRATIS | Troeteldiergesondheid 🐕‍🦺Van katgriep tot bosluise, giftige kosse en selfs huishoudelike plante, is daar b...
02/04/2026

LEES GRATIS | Troeteldiergesondheid 🐕‍🦺

Van katgriep tot bosluise, giftige kosse en selfs huishoudelike plante, is daar baie dinge wat jy moet weet om jou troeteldier gesond te hou.

➡️ Twee kenners deel meer oor die belangrike goed wat elke troeteldiereienaar moet weet.
MediPet - Lionel's Choice Holistic Pet Nutrition

Het jy al gewonder watter siektes jou troeteldier regtig kan bedreig? Van katgriep tot bosluise, giftige kosse en selfs huishoudelike plante, is daar baie dinge wat jy moet weet om jou troeteldier gesond te hou.

🗞️   Moenie môre Gesond in Die Burger en op Netwerk24  misloop nie!🐶 TroeteldiergesondheidHet jy al gewonder watter siek...
01/04/2026

🗞️ Moenie môre Gesond in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!

🐶 Troeteldiergesondheid
Het jy al gewonder watter siektes jou troeteldier regtig kan bedreig? Van katgriep tot bosluise, giftige kosse en selfs huishoudelike plante, is daar baie dinge wat jy moet weet om jou troeteldier gesond te hou.
Lees ook meer oor die regte voeding, ontwurming en inentings.

🩺 Algemene gesondheid
Kenners waarsku dat niersiekte dikwels stil ontwikkel, maar groot gevolge vir die hart en algemene gesondheid kan hê.

🥕 Worteldag
Wortels, wat so maklik vergeet word tussen die ander bestanddele, het eintlik ’n kragtige voedingskrag wat jou liggaam op verskeie maniere ondersteun.

📲 LEES MEER HIER: https://www.netwerk24.com/dieburger/bylaes/gesond

Ons volgende uitgawe verskyn op Vrydag 17 April 2026.

LEES GRATIS | Ereksieprobleme Baie mans word deur ereksieprobleme geraak, maar dit is belangrik om te weet dat dit nie d...
31/03/2026

LEES GRATIS | Ereksieprobleme

Baie mans word deur ereksieprobleme geraak, maar dit is belangrik om te weet dat dit nie die einde van die wêreld is nie.

➡️ Vacuhealth, die vervaardigers van die Vacurect, beantwoord vrae oor hul produk.

Baie mans word deur ereksieprobleme geraak, maar dit is belangrik om te weet dat dit nie die einde van die wêreld is nie. Vacuhealth, die vervaardigers van die Vacurect, beantwoord vrae oor hul produk.

LEES GRATIS | Oogtoetse 👁️Om seker te maak dat jou oë gesond is en jou visie beskerm word, lê in jou eie hande en dit is...
30/03/2026

LEES GRATIS | Oogtoetse 👁️

Om seker te maak dat jou oë gesond is en jou visie beskerm word, lê in jou eie hande en dit is belangrik om verantwoordelik te wees deur gereelde ondersoeke te kry én ’n gesonde leefstyl te handhaaf.

➡️ Dr. Jonel Steffen deel meer oor hoe jy jou visie kan beskerm en sigprobleme kan voorkom

Ernstige oogsiektes ontwikkel stil en pynloos en teen die tyd dat simptome ervaar word, is die skade dikwels reeds permanent. Megan Adendorff het met die oftalmoloog dr. Jonel Steffen gesels oor hoe jy jou visie kan beskerm en sigprobleme kan voorkom.

LEES GRATIS | Oogondersoek  👁️Dikwels ontwikkel sekere oogtoestande sonder duidelike simptome en daarom moet jy gereeld ...
20/03/2026

LEES GRATIS | Oogondersoek 👁️

Dikwels ontwikkel sekere oogtoestande sonder duidelike simptome en daarom moet jy gereeld na jou oë laat kyk en oogspesialiste besoek om jou sig te beskerm.

➡️ Dr Dony Mathew, ’n oftalmoloog van Bellville, sien gereeld die waarde van gereelde oogtoetse.

Ons oë doen baie meer as om ons te help sien. Tydens ’n oogondersoek kan ’n oogspesialis dikwels vroeë tekens van gesondheidsprobleme soos diabetes, hoë bloeddruk en selfs neurologiese toestande raaksien.

LEES GRATIS | Bril-onafhanklikheid 👓Laserprosedures op jou oë word dikwels gebruik om ’n persoon se brilfout akkuraat te...
20/03/2026

LEES GRATIS | Bril-onafhanklikheid 👓

Laserprosedures op jou oë word dikwels gebruik om ’n persoon se brilfout akkuraat te behandel, met die doel dat hy of sy goed kan sien sonder die hulp van kontaklense of ’n bril.

➡️ Dr. Frikkie Hartog, ’n oftalmoloog van Bellville, deel meer hieroor.
Dr Frikkie Hartog

Mense wat brille of kontaklense dra, is al so gewoond aan hierdie gereedskap wat hulle beter kan laat sien, dat dit deel vorm van hul roetine. Daar is egter altyd uitdagings en beperkings met albei en daarom kan ’n laserprosedure dalk help om dit uit die weg te ruim.

Address

Cape Town
8001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Burger Gesond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Die Burger Gesond!

Gesond! is Die Burger se tweeweeklikse gesondheidsbylae. Hier sal jy relevante inligting kry oor gesondheidskwessies, skoonheid en oefening asook stories lees van mense wat deur ernstige siektes geraak word.