Pip & Kie

Pip & Kie Vermaaklike opvoeding

🌳✏️ Kom teken saam!Leer hoe om ’n boom stap-vir-stap te teken met Pip Teken 🎨✨   ’nBoom
26/09/2025

🌳✏️ Kom teken saam!
Leer hoe om ’n boom stap-vir-stap te teken met Pip Teken 🎨✨
’nBoom

Kom teken saam met Pip Teken! 🎨🌟In hierdie video leer ons stap-vir-stap hoe om ’n boom te teken. Dit is maklik, lekker en perfek vir kinders wat hou van te...

Hallo maats! In ons nuwe episode leer ons hoe om β€˜n blompot te teken. Kom teken saam! 🌷🌸🌺πŸͺ΄
19/09/2025

Hallo maats! In ons nuwe episode leer ons hoe om β€˜n blompot te teken. Kom teken saam! 🌷🌸🌺πŸͺ΄



Pip teken episode πŸ–οΈπŸ«ŸπŸŽ¨Pip leer ons hoe om stap-vir-stap te teken. In hierdie episode leer ons hoe om β€˜n blompot te teken. 🌷🌸πŸͺ΄Gryp jou potlode en teken ...

Hallo maats! 🐝 Ons leer om β€˜n by te teken! Kom teken saam! πŸ–οΈβ€οΈπŸ§‘
20/02/2025

Hallo maats! 🐝 Ons leer om β€˜n by te teken! Kom teken saam! πŸ–οΈβ€οΈπŸ§‘



Pip Teken 🎨Ons leer stap-vir-stap hoe om al ons Alfabetland maatjies te teken! 🌈🌞🧸In hierdie episode leer ons hoe om β€˜n by te teken. 🐝Kry jou papier, po...

Liewe maatjies, kyk net hoe pragtig is hierdie prent wat BEE vir ons ingestuur het! πŸ©΅πŸ©΅πŸ©΅πŸ©·πŸ©·πŸ©·πŸ’œπŸ’œπŸ’œπŸ§‘πŸ§‘πŸ§‘ Baie dankie Bee! Jou Pi...
20/02/2025

Liewe maatjies, kyk net hoe pragtig is hierdie prent wat BEE vir ons ingestuur het! πŸ©΅πŸ©΅πŸ©΅πŸ©·πŸ©·πŸ©·πŸ’œπŸ’œπŸ’œπŸ§‘πŸ§‘πŸ§‘
Baie dankie Bee! Jou Pip-tekeninge is al te mooi!!!

Onthou ook om vir ons julle prentjies te stuur maatjies. 🫢🏻

Hallo maats! πŸ§‘πŸ©΅β€οΈπŸ©·πŸ’œ Kom leer saam oor verskillende kleure!
18/02/2025

Hallo maats! πŸ§‘πŸ©΅β€οΈπŸ©·πŸ’œ Kom leer saam oor verskillende kleure!



Pip leer episode πŸŽ¨πŸŒˆπŸ’™πŸ’›β€οΈπŸ’œπŸ’šπŸ§‘πŸ€ŽPip leer allerhande dinge oor die lewe en word al hoe slimmer. In hierdie episode leer ons alles oor verskillende kleure! ...

Hallo maats! Kom lees saam! πŸ“– Rooikappie ❀️
17/02/2025

Hallo maats!

Kom lees saam! πŸ“– Rooikappie ❀️



Pip lees πŸ»πŸ“–Kom geniet β€˜n lekker-lees storie saam met Pip, Millie, en Sillie. πŸ“–πŸ“šStorietyd is altyd lekker, want ons verken wΓͺrelde en leer ook sommer baie...

Hallo maats! πŸ’™ Kom leer saam: Hoe om β€˜n walvis te teken! πŸ‹πŸ³
17/02/2025

Hallo maats! πŸ’™ Kom leer saam: Hoe om β€˜n walvis te teken! πŸ‹πŸ³



Pip Teken 🐳Ons leer stap-vir-stap hoe om al ons Alfabetland maatjies te teken! πŸŒˆπŸ³πŸ‹πŸŒŠIn hierdie episode leer ons hoe om β€˜n walvis te teken. 🎨 Kry jou pap...

Hallo maats! ❀️ Kom leer saam met ons: Stap-vir-stap tekeninge!    https://youtu.be/qOmEQGHVnVQ?feature=shared
20/01/2025

Hallo maats! ❀️ Kom leer saam met ons: Stap-vir-stap tekeninge!



https://youtu.be/qOmEQGHVnVQ?feature=shared

Pip Teken 🎨Ons leer stap-vir-stap hoe om al ons Alfabetland maatjies te teken! 🌈🌞🧸In hierdie episode leer ons hoe om vir Pip te teken. 🎨 Kry jou papier,...

Ons leer: VOORSETSELS!
20/01/2025

Ons leer: VOORSETSELS!



Pip leer episode πŸ”΅βž•πŸŸ£βž–πŸŸ‘Pip leer allerhande dinge oor die lewe en word al hoe slimmer. In hierdie episode leer ons alles oor BINNE, BUITE, OP, en ONDER. Ons...

Hallo maats! 🌈 Kom lees saam met ons: Die Lelike Eendjie 🐣πŸͺΏπŸ€πŸ¦ Of dit nou badtyd, slaaptyd, of storietyd is, kom luister!...
08/12/2024

Hallo maats! 🌈 Kom lees saam met ons: Die Lelike Eendjie 🐣πŸͺΏπŸ€πŸ¦

Of dit nou badtyd, slaaptyd, of storietyd is, kom luister! πŸ’œπŸ§ΈπŸ“–πŸ«§



Pip lees πŸ»πŸ“–Kom geniet β€˜n lekker-lees storie saam met Pip, Millie, en Sillie. πŸ“–πŸ“šStorietyd is altyd lekker, wamt ons verken wΓͺrelde en leer ook sommer baie...

Hallo maats! Kom leer saam met ons! 🌈 Binne, buite, onder, of bo-op! πŸš—πŸΌ Ons leer VOORSETSELS, of, ruimtelike oriΓ«ntasie....
08/12/2024

Hallo maats! Kom leer saam met ons! 🌈
Binne, buite, onder, of bo-op! πŸš—πŸΌ Ons leer VOORSETSELS, of, ruimtelike oriΓ«ntasie.

Kom word slim met ons Wiskunde episodes!



Pip leer episode πŸ”΅βž•πŸŸ£βž–πŸŸ‘Pip leer allerhande dinge oor die lewe en word al hoe slimmer. In hierdie episode leer ons alles oor BINNE, BUITE, OP, en ONDER. Ons...

Hallo maats! πŸ‚πŸπŸ„β€πŸŸ«πŸŒžπŸŒ» Kom leer saam met ons oof HERFS en al die blaartjies wat val!
28/11/2024

Hallo maats! πŸ‚πŸπŸ„β€πŸŸ«πŸŒžπŸŒ» Kom leer saam met ons oof HERFS en al die blaartjies wat val!



Pip leer episode πŸŒ¬οΈπŸπŸ‚πŸƒπŸŒΌPip leer allerhande dinge oor die lewe en word al hoe slimmer. In hierdie episode leer ons alles oor HERFS! Soos die seisoene ver...

Address

Somerset West
Cape Town
7130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pip & Kie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Pip & Kie:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram