
21/04/2025
Is jou kind hierdie jaar in GraadR?
Voel jy soms ook bietjie oorweldig met al die verwagtinge wat daar aan kinders gestel word?
Woorde soos fyn motoriese ontwikkeling of fonologiese bewustheid klink dalk bietjie Grieks.
So wat is regtig belangrik in Graad R?
Waarop moet ouers fokus by die huis?
Hier is 'n paar riglyne as dit by taalontwikkeling kom.