Our Story
Dear expecting Mom and Dad
Ante-Natal Classes
This course will be attended by moms ranging from 24 to 38 weeks. The main purpose of the course is to discuss pregnancy, labour and the first 6 weeks after birth.
Specific topics will be:
• Emotional and physical changes and what to expect
• Common questions regarding pregnancy, diet and exercise
• Danger signs and premature labour
• Pain management and options available to you
• Normal labour and caesarean birth – how does it work and discussion of the Huggies birthing video
• Breastfeeding and alternative feedings
• General baby care
• The first six weeks
• What to expect after the baby is born
See you there!
Geagte toekomstige mamma en pappa
Voorgeboorteklasse
Die opwindende kursus is gemik op swanger mammas vanaf 24 weke tot 38 weke. Die doel van die dag is om alle aspekte van swangerskap, kraam en die eerste 6 weke na geboorte te bespreek.
Aspekte wat bespreek gaan word is:
• Emosionele en fisiese veranderinge tydens swangerskap
• Algemene vrae oor swangerskap, dieet en oefening
• Gevaartekens en premature kraam
• Pynverligting en alle opsies beskikbaar
• Normale kraam en keisersnit geboorte - hoe dit werk, wat gebeur en die Huggies geboorte video word gekyk en bespreek
• Borsvoeding en alternatiewe voedingsmetodes
• Algemene babasorg
• Die eerste 6 weke
• Wat om na geboorte te verwag