
25/03/2025
Ouerskap is nie altyd maklik nie, maar om jou kind se temperament en emosionele intelligensie te verstaan, kan ‘n groot verskil maak! Sluit aan by Lynette Beer en Frances Smit van EQ4Kids vir ‘n praktiese en insiggewende gesprek oor hoe jy ‘n emosioneel intelligente en selfversekerde kind kan help grootmaak.
Klik op die skakel hieronder om meer uit te vind en ‘n “reminder” te kry. 👇
🔗 https://www.youtube.com/live/51AJ7AHhVQM