Every car should carry more than just a spare tyre.
A vehicle first aid kit is your silent travel companion. Whether it’s a minor cut during a road trip or a serious nosebleed, those first few minutes matter.
Sport is deel van alle Suid-Afrikaners se lewe. Beserings is ongelukkig deel van sport.
Die wet vereis dat noodhelpers by skool- en sportbyeenkomste teenwoordig moet wees. Ons help skole en organisasies om hierdie verantwoordelikheid na te kom, en sodoende die veiligheid van kinders en spelers eerste te stel.
Het jy al jou eksemplaar van ons nuwe Wees Paraat handleiding bestel?
Hierdie spesiale uitgawe is geskryf om geslagte van kundigheid en ervaring beskikbaar te stel aan almal: van onderwysers en ouers tot sportafrigters en gemeenskapsleiers.
Dit is ’n viering van die verlede en ’n belegging in die toekoms.
Op Wêreld Pasiëntveiligheidsdag d**k ons aan die kern van gesondheidsorg: die veiligheid van elke pasiënt.
Van hospitale tot gemeenskappe, en van dokters tot vrywilligers, almal het ’n rol om te speel. Deur opleiding, bewusmaking en die regte prosedures, help ons verseker dat pasiënte nie net behandeling kry nie, maar dit korrek ontvang.
Do you know what to do during a medical emergency?
When an emergency strikes, most people freeze. Not because they don’t care, but because they don’t know what to do.
First aid training transforms that fear into confidence. You’ll know how to recognise a heart attack, assist a choking child, or perform CPR when someone collapses.
A first aid kit is not just “that box in the cupboard.” It is your immediate response in the golden minutes of a medical emergency.
Imagine this: a child trips at school, a driver cuts their hand changing a tyre, or a colleague faints at work. In those moments, a well-stocked kit makes the difference between helpless waiting and taking meaningful action.
Wanneer Suid-Afrikaners Erfenisdag vier, d**k ons aan ons tale, kos, musiek en kultuur.
Maar daar is ook instellings wat deel is van ons nasionale erfenis. Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga is in 1935 gestig met een doel: om gemeenskappe toe te rus met praktiese noodhulpvaardighede. Vandag, 90 jaar later, dien ons steeds daardie doel.
Ons erfenis is die mense wat ons opgelei het, die lewens wat gered is, en die gemeenskappe wat sterker en veiliger geword het.
Hierdie jaar vier die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga ons 90ste bestaansjaar.
Ter viering van hierdie mylpaal en ter herdenking van Afrikaans100, het ons 'n nuwe Wees Paraat handleiding bekendgestel.
Hierdie boek is meer as ’n handleiding. Dit is ’n erfenis van dekades se kundigheid en diens, gebundel vir die volgende generasie. Of jy nou ’n ouer, onderwyser of gemeenskapsleier is, hierdie gids help jou om lewensreddende vaardighede binne jou bereik te hou.
Het jy geweet dat die teenwoordigheid van noodhelpers by skool- en sportbyeenkomste nie bloot ’n goeie idee is nie, maar ’n wetlike vereiste?
Skole en sportorganisasies wat nie hieraan voldoen nie, stel hulself en hul deelnemers in gevaar. Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga het al menige voorval hanteer waar vinnige optrede ’n ernstige besering verhoed of ’n lewe gered het.
Ons is trots om skole en sportspanne met mediese bystand en opleiding te ondersteun, sodat jongmense veilig aan sport kan deelneem: https://www.noodhulpliga.co.za/opleiding -assistent.
28/08/2025
’n Leerder raak bewusteloos op die sportveld. ’n Kind verstik tydens pouse. ’n Asma-aanval tydens LO. In daardie eerste minute maak kalm, ingeligte optrede ’n wesenlike verskil.
Wanneer onderwysers, afrigters en administratiewe personeel weet wat om te doen, bou ons nie net veiliger leeromgewings nie, ons bou vertroue en verantwoordelikheid.
Ons sien daagliks hoe noodhulpopleiding by skole ’n direkte impak maak: minder onsekerheid, vinniger reaksie, en beter sorg vir leerders wanneer dit regtig saak maak.
Oorweeg dit om jou personeel toe te rus met vaardighede wat lewens kan red. Lees meer oor ons opleidingsgeleenthede hier: https://www.noodhulpliga.co.za/opleiding -kursusse.
Be the first to know and let us send you an email when Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga / The South African First Aid League posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga / The South-African First Aid League
The South-African First Aid League (SAFAL) was founded in April 1935 with the prime purpose of providing first aid training to the community at large specifically in their mother tongue. This mission was extended to include provision of first aid assistance at sport and other community activities.
The operation of the organisation is based on a constitution making provision from an executive committee, senior management, regional management, branch management and members.
This National organization has a countrywide infrastructure that is controlled from its head office in Randburg. Administrative control is exercised by the Executive Director who reports to an Executive Committee which is elected every two years by representatives of the members who come from all walks of life and all different race groups.
SAFAL is registered with the Department of Labour and is also fully accredited with the Health and Welfare Seta as a service provider for first aid.
We are also affiliated to the Resuscitation Council of Southern Africa.
SAFAL is very meticulous to comply with the minimum requirements as laid down because it forms the cornerstone of quality training
-- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- -- --
Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga (SAFAL) is in April 1935 gestig met die hoofdoel om noodhulpopleiding aan die gemeenskap van Suid-Afrika in hul moedertaal beskikbaar te stel. Hierdie missie is later uitgebrei om voorsiening van noodhulpbystand by sport en ander gemeenskapsaktiwiteite in te sluit.
Die werking van die organisasie is gebaseer op ‘n grondwet wat voorsiening maak vir ’n uitvoerende komitee, hoofbestuur, streekbestuur, takbestuur en lede.
Die Nasionale organisasie het ʼn landswye infrastruktuur wat deur die hoofkantoor in Randburg bedryf word. Administratiewe beheer word deur die Uitvoerende Direkteur uitgeoefen wie aan ʼn uitvoerende komitee, wat twee-jaarliks deur lede van die organisasie verkies word, verslag doen. Lede van die organisasie kom uit verskeie agtergronde en kulture.
SAFAL is by die Departement van Mannekrag geregistreer en is ook ten volle geakkrediteer by die Health and Welfare Seta as ʼn voorsiener van noodhulpopleiding..
Ons ook by die Resussitasieraad van Suider-Afrika.
Die minimum opleidingsvereistes wat deur die gesagliggame gestel is, is die boustene van kwaliteit noodhulpopleiding. Daarom verseker SAFAL dat fasiliteerders en assessors selfs die fynste regulasies en vereistes nakom.